Stille Diplomasie [boodskap #94833] |
Tue, 13 July 2004 06:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Inwoners van Seepunt het besluit om self in te klim om prostitusie en
dwelmverkope in die omgewing te bekamp. Drie dae per week sal groepe
inwoners gaan staan voor sekswinkels, en plekke waar dwelmverkope plaasvind,
en plekke waar prostitute staan, en die ongewenstes net stil aanstaar. Hulle
skryf ook die registrasienommers neer van motors wat by die prostitute stop.
Dit het blykbaar die gewensde uitwerking, want bg onaanvaarbare praktyke het
drasties afgeneem in die omgewing.
Dwelmverkopers en prostitute het glo al aan die groepe vertel hulle mag nie
heeltyd daar staan nie. Die antwoord was hoekom nie?
Die motoreienaars word 'n vriendelike briefie per pos gestuur dat dit
waardeer word as hulle nie die prostitute ondersteun nie. Die SAP , wat
saamwerk, beweer hulle kan nie help as die vroue die pos oopmaak nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Stille Diplomasie [boodskap #94838 is 'n antwoord op boodskap #94833] |
Tue, 13 July 2004 07:34 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle gaan 'n moerse klomp gefrustreerde mans veroorsaak! Dink hulle
regtig hulle kan die lus stop? Die manne gaan net verder ry na die
volgende plek of dorp toe.
"Annette" skryf in boodskap news:cd0128$aku$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inwoners van Seepunt het besluit om self in te klim om prostitusie en
> dwelmverkope in die omgewing te bekamp. Drie dae per week sal groepe
> inwoners gaan staan voor sekswinkels, en plekke waar dwelmverkope plaasvind,
> en plekke waar prostitute staan, en die ongewenstes net stil aanstaar. Hulle
> skryf ook die registrasienommers neer van motors wat by die prostitute stop.
> Dit het blykbaar die gewensde uitwerking, want bg onaanvaarbare praktyke het
> drasties afgeneem in die omgewing.
> Dwelmverkopers en prostitute het glo al aan die groepe vertel hulle mag nie
> heeltyd daar staan nie. Die antwoord was hoekom nie?
> Die motoreienaars word 'n vriendelike briefie per pos gestuur dat dit
> waardeer word as hulle nie die prostitute ondersteun nie. Die SAP , wat
> saamwerk, beweer hulle kan nie help as die vroue die pos oopmaak nie.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Stille Diplomasie [boodskap #94839 is 'n antwoord op boodskap #94838] |
Tue, 13 July 2004 07:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mag wees, maar hulle gaan Seepunt uitlos:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40f3907a.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle gaan 'n moerse klomp gefrustreerde mans veroorsaak! Dink hulle
> regtig hulle kan die lus stop? Die manne gaan net verder ry na die
> volgende plek of dorp toe.
> "Annette" wrote in message
> news:cd0128$aku$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Inwoners van Seepunt het besluit om self in te klim om prostitusie en
>> dwelmverkope in die omgewing te bekamp. Drie dae per week sal groepe
>> inwoners gaan staan voor sekswinkels, en plekke waar dwelmverkope
> plaasvind,
>> en plekke waar prostitute staan, en die ongewenstes net stil aanstaar.
> Hulle
>> skryf ook die registrasienommers neer van motors wat by die prostitute
> stop.
>> Dit het blykbaar die gewensde uitwerking, want bg onaanvaarbare praktyke
> het
>> drasties afgeneem in die omgewing.
>> Dwelmverkopers en prostitute het glo al aan die groepe vertel hulle mag
> nie
>> heeltyd daar staan nie. Die antwoord was hoekom nie?
>> Die motoreienaars word 'n vriendelike briefie per pos gestuur dat dit
>> waardeer word as hulle nie die prostitute ondersteun nie. Die SAP , wat
>> saamwerk, beweer hulle kan nie help as die vroue die pos oopmaak nie.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Stille Diplomasie [boodskap #94862 is 'n antwoord op boodskap #94838] |
Tue, 13 July 2004 14:42 |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dan moet die volgende dorp maar dieselfde doen. ;o) Tot die manne nie
meer so vêr wil ry nie en maar vir die bokkies van die dorp soet woorde
vluister en bekoor tot die lus op die regte manier bevredig word.
Groetnis
Plato
|
|
|
Re: Stille Diplomasie [boodskap #94869 is 'n antwoord op boodskap #94862] |
Tue, 13 July 2004 15:20 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hang alles af van hoe daai bokkies lyk? Ek meen nou maar as alles daar
groot gesinskarre is en die ou wil vinnig ry?
"Plato" skryf in boodskap news:65GdnW6_wJdBaW7dRVn-jg@is.co.za...
> Dan moet die volgende dorp maar dieselfde doen. ;o) Tot die manne nie
> meer so vér wil ry nie en maar vir die bokkies van die dorp soet woorde
> vluister en bekoor tot die lus op die regte manier bevredig word.
>
> Groetnis
> Plato
|
|
|