29 Julie 2004 [boodskap #94818] |
Mon, 12 July 2004 13:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis glo die dag waarop iemand op Theunissen uit die dood gaan opstaan.
Volgens 'n "profeet".
Haai - wat het geword van die "profeet" van 'n jaar of so terug wat nie op
die godgegewe dag ( twee maal) dood is nie?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: 29 Julie 2004 [boodskap #94820 is 'n antwoord op boodskap #94818] |
Mon, 12 July 2004 14:32 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So lieg die politici, prokureurs, predikante en predikers vir ons gewone
ouens......ons glo dit en ons gee geld! Enigeen wat die ou se twak glo
moet sy kop laat lees.
"Annette" skryf in boodskap news:ccu3em$rsd$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis glo die dag waarop iemand op Theunissen uit die dood gaan opstaan.
> Volgens 'n "profeet".
> Haai - wat het geword van die "profeet" van 'n jaar of so terug wat nie op
> die godgegewe dag ( twee maal) dood is nie?
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: 29 Julie 2004 [boodskap #94856 is 'n antwoord op boodskap #94818] |
Tue, 13 July 2004 13:53 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee man, dit pas nie in met my skedule nie. Ek gaan op vakansie daai
week!!!
E