Winnie Mandela se vonnis opgeskort [boodskap #94651] |
Tue, 06 July 2004 08:23 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het sy bedrog gepleeg?
JA of NEE?
"Her lawyer had argued in court last month that Madikizela-Mandela was only
trying to help her clients when she obtained fraudulent bank loans for them
by creating fictitious ANCWL employees." - LEES: "... when she obtained
fraudulent ..."
JA of NEE?
Hoe gaan hierdie regsuitspraak toekomstige bedrogsake raak wanneer "The
crimes were not committed for personal gain"?!
JA of NEE?
?
TJ
NS:
Gesoek: Iemand wat sal bedrog pleeg tot my voordeel ...
Waarborg: Geen vervolging met 'n publisiteit eksklusief!
|
|
|
Re: Winnie Mandela se vonnis opgeskort [boodskap #94652 is 'n antwoord op boodskap #94651] |
Tue, 06 July 2004 09:08 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Viva Afrika!
"TJ" skryf in boodskap news:ccdnhk$ikh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het sy bedrog gepleeg?
>
> JA of NEE?
>
> "Her lawyer had argued in court last month that Madikizela-Mandela was only
> trying to help her clients when she obtained fraudulent bank loans for them
> by creating fictitious ANCWL employees." - LEES: "... when she obtained
> fraudulent ..."
>
> JA of NEE?
>
> Hoe gaan hierdie regsuitspraak toekomstige bedrogsake raak wanneer "The
> crimes were not committed for personal gain"?!
>
> JA of NEE?
>
> ?
>
> TJ
>
> NS:
> Gesoek: Iemand wat sal bedrog pleeg tot my voordeel ...
> Waarborg: Geen vervolging met 'n publisiteit eksklusief!
>
|
|
|
Re: Winnie Mandela se vonnis opgeskort [boodskap #94653 is 'n antwoord op boodskap #94651] |
Tue, 06 July 2004 09:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee , Regter Bertelsman het 'n lekker presedent geskep.
Ek soek ook iemand wat bedrog namens my tot my voordeel sal pleeg:))
--
Groetnis
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:ccdnhk$ikh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het sy bedrog gepleeg?
>
> JA of NEE?
>
> "Her lawyer had argued in court last month that Madikizela-Mandela was only
> trying to help her clients when she obtained fraudulent bank loans for them
> by creating fictitious ANCWL employees." - LEES: "... when she obtained
> fraudulent ..."
>
> JA of NEE?
>
> Hoe gaan hierdie regsuitspraak toekomstige bedrogsake raak wanneer "The
> crimes were not committed for personal gain"?!
>
> JA of NEE?
>
> ?
>
> TJ
>
> NS:
> Gesoek: Iemand wat sal bedrog pleeg tot my voordeel ...
> Waarborg: Geen vervolging met 'n publisiteit eksklusief!
>
|
|
|
Re: Winnie Mandela se vonnis opgeskort [boodskap #94656 is 'n antwoord op boodskap #94653] |
Tue, 06 July 2004 10:13 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons is dit duidelik dat daar twee stelle reëls geld.
Staatsaanklaers steel van die Staat en terwyl die ondersoek aan die gang is,
werk hulle steeds en verdien salaris. So is daar mense wat staatsvoertuie
misbruik, uitgevang word en steeds aangaan daarmee! Sou 'n wit amptenaar
dieselfde doen, word hy aangekla, gefire en beboet.
"Annette" skryf in boodskap news:ccdren$op3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee , Regter Bertelsman het 'n lekker presedent geskep.
> Ek soek ook iemand wat bedrog namens my tot my voordeel sal pleeg:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:ccdnhk$ikh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het sy bedrog gepleeg?
>>
>> JA of NEE?
>>
>> "Her lawyer had argued in court last month that Madikizela-Mandela was
> only
>> trying to help her clients when she obtained fraudulent bank loans for
> them
>> by creating fictitious ANCWL employees." - LEES: "... when she obtained
>> fraudulent ..."
>>
>> JA of NEE?
>>
>> Hoe gaan hierdie regsuitspraak toekomstige bedrogsake raak wanneer "The
>> crimes were not committed for personal gain"?!
>>
>> JA of NEE?
>>
>> ?
>>
>> TJ
>>
>> NS:
>> Gesoek: Iemand wat sal bedrog pleeg tot my voordeel ...
>> Waarborg: Geen vervolging met 'n publisiteit eksklusief!
>>
>
|
|
|