Hallo [boodskap #94595] |
Sa, 03 Julie 2004 18:43 |
Kawa
Boodskappe: 24 Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit is die (sowat) vierde keer
wat ek hier deur julle sitkamervenster loer.
Julle stel teleur vandag. Die ander kere
het julle mekaar in die hare gevlieg sonder
werklike provokasie, en vandag, lyk almal
half verskonend. Ek was besig om op
televisie 'n louwarm debat dop te hou,
en dink toe dat ek hier by julle groep
meer agressie as daar gesien het.
Het julle nou kalmeerpille gedrink?
Kawa
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #94602 is 'n antwoord op boodskap #94595] |
Sa, 03 Julie 2004 21:42 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kawa" skryf
> Het julle nou kalmeerpille gedrink?
Nou is dit bietjie meer na jou
smaak?
Tant Hessie van Agtertang
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #94605 is 'n antwoord op boodskap #94602] |
Sa, 03 Julie 2004 22:01 |
Kawa
Boodskappe: 24 Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Sat, 03 Jul 2004 21:42:16 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "Kawa" skryf
>
>> Het julle nou kalmeerpille gedrink?
>
> Nou is dit bietjie meer na jou
> smaak?
>
> Tant Hessie van Agtertang
>
Ja, dit is tog waarvoor ek weer by een van die stoele ingeskuif het.
Tant Hessie, sê jy? Dog jy's een van Hillbrow se knuckeldustermanne.
Is dit waar jy bly?
Kawa
|
|
|