Fênsong.....wat de moer is dit? [boodskap #94539] |
Wed, 30 June 2004 06:48 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Saterdag voor die toets toe 'perform' hulle vir die eerste keer die nuwe
'fan song' vir die skare van Loftus. Die kunstenaars probeer hard en die
dik meisiekind dans dat die biesies bewe op ritmes wat nie daar is nie, maar
die skare sit met sulke vis-gesigte....bekke half oop en starende oë. Die
liedjie wat veronderstel is om 'n sportskare op te rui mnet 'n magtige roep
tot 'oorlog', is absoluut nutteloos.
Ek wonder maar net of die mense wat hierdie ding gereël het, die basiese
kriteria van so 'n lied besef het? Dat dit, behalwe dat dit 'n treffende,
eenvoudige wysie moet hê, ook maklik gesing moet word sonder enige
instrumentale bystand? Iets wat die skare gedurende 'n wedstryd spontaan
kan sing? Iets soos 'tjortseloza' [soos die een kleintjie hier by ons sê!]
of menige van die goed wat Schuster gemaak het.
|
|
|
Re: Fênsong.....wat de moer is dit? [boodskap #94541 is 'n antwoord op boodskap #94539] |
Wed, 30 June 2004 07:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is voor my - ek het nog glad nie die poging gesien of gehoor nie.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40e265bd.0@news1.mweb.co.za...
> Saterdag voor die toets toe 'perform' hulle vir die eerste keer die nuwe
> 'fan song' vir die skare van Loftus. Die kunstenaars probeer hard en die
> dik meisiekind dans dat die biesies bewe op ritmes wat nie daar is nie, maar
> die skare sit met sulke vis-gesigte....bekke half oop en starende oë. Die
> liedjie wat veronderstel is om 'n sportskare op te rui mnet 'n magtige roep
> tot 'oorlog', is absoluut nutteloos.
> Ek wonder maar net of die mense wat hierdie ding gereël het, die basiese
> kriteria van so 'n lied besef het? Dat dit, behalwe dat dit 'n treffende,
> eenvoudige wysie moet hê, ook maklik gesing moet word sonder enige
> instrumentale bystand? Iets wat die skare gedurende 'n wedstryd spontaan
> kan sing? Iets soos 'tjortseloza' [soos die een kleintjie hier by ons sê!]
> of menige van die goed wat Schuster gemaak het.
>
|
|
|
Re: Fênsong.....wat de moer is dit? [boodskap #94542 is 'n antwoord op boodskap #94541] |
Wed, 30 June 2004 07:57 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dog jy kyk rugby? Net voor die volksliede, het hulle vir Kurt Darren
[ek dink dis hy!] en Bianca Iemand wat op so 'n groot drom probeer het om
die skare op te sweep met daai vaal lied.
"Annette" skryf in boodskap news:cbtq98$s0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is voor my - ek het nog glad nie die poging gesien of gehoor nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40e265bd.0@news1.mweb.co.za...
>> Saterdag voor die toets toe 'perform' hulle vir die eerste keer die nuwe
>> 'fan song' vir die skare van Loftus. Die kunstenaars probeer hard en die
>> dik meisiekind dans dat die biesies bewe op ritmes wat nie daar is nie, maar
>> die skare sit met sulke vis-gesigte....bekke half oop en starende oë. Die
>> liedjie wat veronderstel is om 'n sportskare op te rui mnet 'n magtige roep
>> tot 'oorlog', is absoluut nutteloos.
>> Ek wonder maar net of die mense wat hierdie ding gereël het, die basiese
>> kriteria van so 'n lied besef het? Dat dit, behalwe dat dit 'n treffende,
>> eenvoudige wysie moet hê, ook maklik gesing moet word sonder enige
>> instrumentale bystand? Iets wat die skare gedurende 'n wedstryd spontaan
>> kan sing? Iets soos 'tjortseloza' [soos die een kleintjie hier by ons sê!]
>> of menige van die goed wat Schuster gemaak het.
>>
>
|
|
|
Re: Fênsong.....wat de moer is dit? [boodskap #94543 is 'n antwoord op boodskap #94542] |
Wed, 30 June 2004 08:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek was op die pad en is dit gespaar. Die eerste 15 minute het ek geluister.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40e2728a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dog jy kyk rugby? Net voor die volksliede, het hulle vir Kurt Darren
> [ek dink dis hy!] en Bianca Iemand wat op so 'n groot drom probeer het om
> die skare op te sweep met daai vaal lied.
> "Annette" wrote in message
> news:cbtq98$s0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is voor my - ek het nog glad nie die poging gesien of gehoor nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40e265bd.0@news1.mweb.co.za...
>>> Saterdag voor die toets toe 'perform' hulle vir die eerste keer die nuwe
>>> 'fan song' vir die skare van Loftus. Die kunstenaars probeer hard en die
>>> dik meisiekind dans dat die biesies bewe op ritmes wat nie daar is nie, maar
>>> die skare sit met sulke vis-gesigte....bekke half oop en starende oë. Die
>>> liedjie wat veronderstel is om 'n sportskare op te rui mnet 'n magtige roep
>>> tot 'oorlog', is absoluut nutteloos.
>>> Ek wonder maar net of die mense wat hierdie ding gereël het, die basiese
>>> kriteria van so 'n lied besef het? Dat dit, behalwe dat dit 'n treffende,
>>> eenvoudige wysie moet hê, ook maklik gesing moet word sonder enige
>>> instrumentale bystand? Iets wat die skare gedurende 'n wedstryd spontaan
>>> kan sing? Iets soos 'tjortseloza' [soos die een kleintjie hier by ons sê!]
>>> of menige van die goed wat Schuster gemaak het.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Fênsong.....wat de moer is dit? [boodskap #94545 is 'n antwoord op boodskap #94543] |
Wed, 30 June 2004 08:50 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy het niks gemis nie, glo my. Ek glo nogal daaraan dat jy amper berge kan
verskuif met die regte soort van musiek wat pas by die geleentheid. 'n
Soldaat motiveer jy bv. met marsmusiek. In die kerk het jy gewyde musiek.
By sport het jy opruiende, opgewekte musiek nodig. Iets wat jy kan sing
sonder enige begeleiding of enige instrumentale bystand.
"Annette" skryf in boodskap news:cbttjo$cbe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek was op die pad en is dit gespaar. Die eerste 15 minute het ek geluister.
> --
> Groetnis
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40e2728a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek dog jy kyk rugby? Net voor die volksliede, het hulle vir Kurt Darren
>> [ek dink dis hy!] en Bianca Iemand wat op so 'n groot drom probeer het om
>> die skare op te sweep met daai vaal lied.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cbtq98$s0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy is voor my - ek het nog glad nie die poging gesien of gehoor nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40e265bd.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Saterdag voor die toets toe 'perform' hulle vir die eerste keer die nuwe
>>>> 'fan song' vir die skare van Loftus. Die kunstenaars probeer hard en die
>>>> dik meisiekind dans dat die biesies bewe op ritmes wat nie daar is nie, maar
>>>> die skare sit met sulke vis-gesigte....bekke half oop en starende oë. Die
>>>> liedjie wat veronderstel is om 'n sportskare op te rui mnet 'n magtige roep
>>>> tot 'oorlog', is absoluut nutteloos.
>>>> Ek wonder maar net of die mense wat hierdie ding gereël het, die basiese
>>>> kriteria van so 'n lied besef het? Dat dit, behalwe dat dit 'n treffende,
>>>> eenvoudige wysie moet hê, ook maklik gesing moet word sonder enige
>>>> instrumentale bystand? Iets wat die skare gedurende 'n wedstryd spontaan
>>>> kan sing? Iets soos 'tjortseloza' [soos die een kleintjie hier by ons sê!]
>>>> of menige van die goed wat Schuster gemaak het.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Fênsong.....wat de moer is dit? [boodskap #94546 is 'n antwoord op boodskap #94545] |
Wed, 30 June 2004 09:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Iets soos" O Brandewyn laat my staan" :))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40e27ed1.0@news1.mweb.co.za...
> Jy het niks gemis nie, glo my. Ek glo nogal daaraan dat jy amper berge kan
> verskuif met die regte soort van musiek wat pas by die geleentheid. 'n
> Soldaat motiveer jy bv. met marsmusiek. In die kerk het jy gewyde musiek.
> By sport het jy opruiende, opgewekte musiek nodig. Iets wat jy kan sing
> sonder enige begeleiding of enige instrumentale bystand.
> "Annette" wrote in message
> news:cbttjo$cbe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek was op die pad en is dit gespaar. Die eerste 15 minute het ek geluister.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40e2728a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek dog jy kyk rugby? Net voor die volksliede, het hulle vir Kurt Darren
>>> [ek dink dis hy!] en Bianca Iemand wat op so 'n groot drom probeer het om
>>> die skare op te sweep met daai vaal lied.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cbtq98$s0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jy is voor my - ek het nog glad nie die poging gesien of gehoor nie.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40e265bd.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Saterdag voor die toets toe 'perform' hulle vir die eerste keer die nuwe
>>>> > 'fan song' vir die skare van Loftus. Die kunstenaars probeer hard en die
>>>> > dik meisiekind dans dat die biesies bewe op ritmes wat nie daar is nie, maar
>>>> > die skare sit met sulke vis-gesigte....bekke half oop en starende oë. Die
>>>> > liedjie wat veronderstel is om 'n sportskare op te rui mnet 'n magtige roep
>>>> > tot 'oorlog', is absoluut nutteloos.
>>>> > Ek wonder maar net of die mense wat hierdie ding gereël het, die basiese
>>>> > kriteria van so 'n lied besef het? Dat dit, behalwe dat dit 'n treffende,
>>>> > eenvoudige wysie moet hê, ook maklik gesing moet word sonder enige
>>>> > instrumentale bystand? Iets wat die skare gedurende 'n wedstryd spontaan
>>>> > kan sing? Iets soos 'tjortseloza' [soos die een kleintjie hier by ons sê!]
>>>> > of menige van die goed wat Schuster gemaak het.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Fênsong.....wat de moer is dit? [boodskap #94547 is 'n antwoord op boodskap #94546] |
Wed, 30 June 2004 09:49 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit help!!!!!!!!!!!!!
"Annette" skryf in boodskap news:cbu044$ipg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iets soos" O Brandewyn laat my staan" :))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" skryf in boodskap news:40e27ed1.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy het niks gemis nie, glo my. Ek glo nogal daaraan dat jy amper berge kan
>> verskuif met die regte soort van musiek wat pas by die geleentheid. 'n
>> Soldaat motiveer jy bv. met marsmusiek. In die kerk het jy gewyde musiek.
>> By sport het jy opruiende, opgewekte musiek nodig. Iets wat jy kan sing
>> sonder enige begeleiding of enige instrumentale bystand.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cbttjo$cbe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek was op die pad en is dit gespaar. Die eerste 15 minute het ek geluister.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40e2728a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek dog jy kyk rugby? Net voor die volksliede, het hulle vir Kurt Darren
>>>> [ek dink dis hy!] en Bianca Iemand wat op so 'n groot drom probeer het om
>>>> die skare op te sweep met daai vaal lied.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cbtq98$s0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jy is voor my - ek het nog glad nie die poging gesien of gehoor nie.
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:40e265bd.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Saterdag voor die toets toe 'perform' hulle vir die eerste keer die nuwe
>>>> > > 'fan song' vir die skare van Loftus. Die kunstenaars probeer hard en die
>>>> > > dik meisiekind dans dat die biesies bewe op ritmes wat nie daar is nie, maar
>>>> > > die skare sit met sulke vis-gesigte....bekke half oop en starende oë. Die
>>>> > > liedjie wat veronderstel is om 'n sportskare op te rui mnet 'n magtige roep
>>>> > > tot 'oorlog', is absoluut nutteloos.
>>>> > > Ek wonder maar net of die mense wat hierdie ding gereël het, die basiese
>>>> > > kriteria van so 'n lied besef het? Dat dit, behalwe dat dit 'n treffende,
>>>> > > eenvoudige wysie moet hê, ook maklik gesing moet word sonder enige
>>>> > > instrumentale bystand? Iets wat die skare gedurende 'n wedstryd spontaan
>>>> > > kan sing? Iets soos 'tjortseloza' [soos die een kleintjie hier by ons sê!]
>>>> > > of menige van die goed wat Schuster gemaak het.
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|