Hoekom altyd Jan? [boodskap #94474] |
Sun, 27 June 2004 08:42 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eers by alt.languages.afrikaans gepos, maar lyk my hulle is almal rugby toe.
---
Jan Alleman
Jan Fiskaal
Jan Groentjie
Jan Pierewiet
Jan Taks
Jan ... altyd Jan ...
en Koos onder die bed?
:-)
TJ
|
|
|
Re: Hoekom altyd Jan? [boodskap #94478 is 'n antwoord op boodskap #94474] |
Sun, 27 June 2004 11:56 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"TJ" skryf
> Jan ... altyd Jan ...
En die Amerikaanse woord Yankees
kom ook van "Jantjies" af. Dis omdat
vir die mense in die suide van die VSA
al die mense in die noorde "Jan" geheet
het - die hele New York staat was
natuurlik eers Nederlandse grondgebied.
Ek dink die Nederlanders self sien
hulself ook as 'n nasie van Janne.
Daarvandaan die Jan Taks en die
Jan Alleman..
Gloudina
|
|
|
Re: Hoekom altyd Jan? [boodskap #94480 is 'n antwoord op boodskap #94474] |
Sun, 27 June 2004 13:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, Koos maak grappies:))
--
Groetnis
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:cbm1a7$foj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Eers by alt.languages.afrikaans gepos, maar lyk my hulle is almal rugby toe.
>
> ---
>
> Jan Alleman
> Jan Fiskaal
> Jan Groentjie
> Jan Pierewiet
> Jan Taks
> Jan ... altyd Jan ...
>
> en Koos onder die bed?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: Hoekom altyd Jan? [boodskap #94496 is 'n antwoord op boodskap #94478] |
Mon, 28 June 2004 11:09 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie Jantjies nie... Jan Kees.
Max____________________________
"@rogers.com" wrote in message news:EByDc.111$bDX1.17@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "TJ" skryf
>
>> Jan ... altyd Jan ...
>
> En die Amerikaanse woord Yankees
> kom ook van "Jantjies" af. Dis omdat
> vir die mense in die suide van die VSA
> al die mense in die noorde "Jan" geheet
> het - die hele New York staat was
> natuurlik eers Nederlandse grondgebied.
> Ek dink die Nederlanders self sien
> hulself ook as 'n nasie van Janne.
> Daarvandaan die Jan Taks en die
> Jan Alleman..
>
> Gloudina
>
|
|
|