Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord
Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94403] |
Thu, 24 June 2004 12:51 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane oor die
prestasie.
Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
Ouderdom van die afrigter: 77
Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons Nuwe Atletiekwêreldrekord [boodskap #94427 is 'n antwoord op boodskap #94426] |
Thu, 24 June 2004 15:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mens sou nogal dink die Spele is genoeg motivering? Maar dis maklik om te
praat. Ek weet nie of die kompetisievlak van swem in SA op standaard is
nie, ens. Ongelukkig is daar nie 'n item vir sandswem nie! D�n sou ons
Namibiane presteer het dat die biesies bewe. Hier drink ons
water...........
"Annette" skryf in boodskap news:cber7v$5ca$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sarah Poewe. Sy is al een wat getrek het, die ander het ophou swem, of
> pleinweg nie die standaardtyd behaal nie.
> --
> Groetnis
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:40daeab5.0@news1.mweb.co.za...
>> Het die beste dames wat swem nie al verhuis en swem vir ander lande nie?
>> Ek weet van ene wat nou vir Duitsland swem, maar kan nie op haar naam kom
>> nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cbekb3$ffn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wel, os manshokkiespan gaan ten miste Athene toe hierdie keer, en
NOCSA
>> het
>>> hul nonsens gelos om mense "vir ondervinding" spele toe te stuur.
>>> Daar is glo net 1 dame in ons swemspan.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40dad194.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wag net vir Gloudina met 'n bottel terpentyn en 'n lap....dan kap sy
>> daai
>>>> rekord met 'n glimlag!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cbej5d$bpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
>>>> > Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane
oor
>> die
>>>> > prestasie.
>>>> > Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
>>>> > Ouderdom van die afrigter: 77
>>>> > Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:45:00 UTC 2025
|