|
|
|
Re: Is dit in SA gesien? [boodskap #94399 is 'n antwoord op boodskap #94397] |
Thu, 24 June 2004 10:02 |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max formuleerde op donderdag :
> Waarom is dit vir jou so belangrik dat SA dit moet sien? Dis net ?n gore
> stukkie propaganda! Dis in elk geval ou nuus, vandat die Koreaan onthoof
> is...
>
> Max____________________________
>
>
> "P_65" wrote in message
> news:mn.c29e7d4655b3e87b.14359@hotmail.com...
>> http://www.democrates.net/media/iraq_nick_berg.wmv
>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com
Is dit propaganda of nie politiek correct nie?ook nie belangryk nie?Wie
sal die volgende wees?
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
Re: Is dit in SA gesien? [boodskap #94400 is 'n antwoord op boodskap #94399] |
Thu, 24 June 2004 10:05 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"P_65" skryf in boodskap news:mn.c2d17d4685cd40d1.14359@hotmail.com...
> Max formuleerde op donderdag :
>> Waarom is dit vir jou so belangrik dat SA dit moet sien? Dis net ?n gore
>> stukkie propaganda! Dis in elk geval ou nuus, vandat die Koreaan onthoof
>> is...
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "P_65" wrote in message
>> news:mn.c29e7d4655b3e87b.14359@hotmail.com...
>>> http://www.democrates.net/media/iraq_nick_berg.wmv
>
>>> --
>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
> Is dit propaganda of nie politiek correct nie?ook nie belangryk nie?Wie
> sal die volgende wees?
Oorlog is oorlog, slagoffers sal daar altyd wees... Soos ek gesê het, die
volgende een was al aan die beurt.
Ons het ?n tyd gelede (toe die onthoofding nog nuus was) hieroor gepraat,
gaan lees die argiewe.
Max____________________________
|
|
|
Re: Is dit in SA gesien? [boodskap #94432 is 'n antwoord op boodskap #94396] |
Fri, 25 June 2004 05:37 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink daardie Koreaan was baie benoud. Hy het presies geweet wat vir hom
wag en toe ook baie lank gewag vir daardie benoude oomblik. Ek was sommer
gespanne vir sy onthalwe. Plaas jouself in so 'n persoon se posisie. Was
Jesus se dood nie net so erg (of dalk erger) nie?
|
|
|