Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Woorde van die Spookmeisie van Uniondale ?
Woorde van die Spookmeisie van Uniondale ? [boodskap #94352] Wed, 23 June 2004 07:44 na volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: May 2003
Karma: 0
Junior Lid
Het iemand dalk die liedjie se woorde ?
Re: Woorde van die Spookmeisie van Uniondale ? [boodskap #94372 is 'n antwoord op boodskap #94352] Wed, 23 June 2004 15:21 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy bedoel "Blommetjie gedenk aan my". Moenie bang wees om Google te
gebruik nie, ek het hom dadelik gekry. Ek het gesoek op spookmeisie en
uniondale. Ek het dit gecut en paste, dis alles hoofletters.

'N SKRAAL WIND WAAI OOR NGHOENIEBOSSE OP DIE PAD BUITE UNIONDALE
ELKE PAASNAWEEK STAAN DIE SPOOKMEISIE DAAR AS DIE HERFSWIND HOEKA AL HUIL
MET HAAR LANG SWART HARE ONDER SEKELMAAN TUUR SY OOR DIE VLAKTES HAAI
EN HAAR KLERE BLINK SPOOKAGTIG SAAM EN HAAR DUIM VRA OM HAAR OP TE LAAI

EN DIE KAMMANASSIE BERGSPOOK GEIL AS HY KLIPPE BERG-AF ROL
EN DIE SPOOKMEISIE VAN UNIONDALE WAT DUIMRY EN DROEWIG SING
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY EN SY LIG HAAR DUIM NA BO
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY SING DIE SPOOK VAN DIE KLEIN KAROO
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY EN SY LIG HAAR DUIM NA BO
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY SING DIE SPOOK VAN DIE KLEIN KAROO

DIE REISIGERS VERBY UNIONDALE HET HAAR DIKWELS OPGELAAI
EN VERDER AAN SO UIT DIE NIET VERDWYN DIE WIND WAT WAAI
SO AS JY SAANS IN DIE LANGPAD DWAAL OOR DIE PAAS SE MIDDERNAG
PASOP VIR DIE SPOOK VAN DIE KLEIN KAROO, TENSY JY GAAN SPOKE JAG
EN DIE KAMMANASSIE BERGSPOOK GEIL AS HY KLIPPE BERG-AF ROL
EN DIE SPOOKMEISIE VAN UNIONDALE WAT DUIMRY EN DROEWIG SING
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY EN SY LIG HAAR DUIM NA BO
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY SING DIE SPOOK VAN DIE KLEIN KAROO
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY EN SY LIG HAAR DUIM NA BO
BLOMMETJIE GEDENK AAN MY SING DIE SPOOK VAN DIE KLEIN KAROO

Max____________________________

"Foilcut" wrote in message
news:cbc3om$at$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand dalk die liedjie se woorde ?
>
>
Vorige onderwerp: Radio Kudu
Volgende onderwerp: Virrie Kaapses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 12:55:50 UTC 2025