Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons Sokkerskelms
Ons Sokkerskelms [boodskap #94232] |
Mon, 21 June 2004 07:37 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gaan ons die eerste land word waarvan die bodtoekenning ontneem word omdat
die amtenary so vol skelms is en mekaar probeer onderkruip?
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons Sokkerskelms [boodskap #94286 is 'n antwoord op boodskap #94266] |
Tue, 22 June 2004 08:05 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit nou al vir die 2010 sokker, of is dit vir huidige wedstryde?
Hulle moet die omkopers net so hard straf as die omgekooptes! (Weet nie of
daar so 'n woord bestaan nie)
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:cb6qpb$lj3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nege skeidsregters - almal met Zulu of Xhosa name en vanne- is oor die
> naweek in "Operation Dribble" in hegtenis geneem ivm omkoopgeld en
> wedstrydknoeiery. Hulle is vrygelaat op borg van R1000 elk, en die saak kom
> op in Julie voor. Nog inhegtenisnames word voorspel, oa van Safa amptenare
> en einaars/besturders van klubs.
> Die store is glo al "etlike jare" ( lees ten minste 10 jaar) aan die gang.
> Afhangende van die liga, was die omkoopgeld per wedstryd tussen R10 000 en R
> 20 000
> --
> Groetnis
> Annette
> news:40d6d7ad$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vertel meer, Annette.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cb63kk$3d3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gaan ons die eerste land word waarvan die bodtoekenning ontneem word
> omdat
>>> die amtenary so vol skelms is en mekaar probeer onderkruip?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:39 UTC 2025
|