Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Belydenis " deur G.A. WATERMEYER
" Belydenis " deur G.A. WATERMEYER [boodskap #94102] Ma, 14 Junie 2004 18:57
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
BELYDENIS
G.A. WATERMEYER

Wat sal my mond teen die kluite kla
deur al die jare, die jare hierna?
Wat sal my hart onder sooie weet
oorkant die onrus en agter die leed?
Dat 'n digter alleen maar sy woorde het
as eerste gewete en laaste wet.
Vorige onderwerp: " Misère " deur A.G. VISSER
Volgende onderwerp: " Die dye trek die dye aan " deur NP van Wyk LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 00:15:36 MGT 2024