Suid Afrikaans kriminele het smaak ... [boodskap #94080] |
Mon, 14 June 2004 07:49 |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Muggers refuse to nick crap mobile phone
By Tim Richardson
Published Friday 11th June 2004 09:59 GMT
Muggers in South Africa handed back an Alcatel mobile phone while
robbing two terrified women - because they refused to thieve "cheap
stuff".
Two men with knives accosted the women while they were out walking in
Port Elizabeth. They threatened them with the knives and demanded they
hand over their jewellery and mobile phones.
But the women were stunned when the muggers refused to take one of the
handsets. Victim Tandeka Mazwane, told the Cape Times: "We were so
scared, but even more surprised when they looked at her [friend's]
Alcatel phone and threw it back at her, saying they don't take cheap
stuff."
http://www.theregister.com/2004/06/11/mobile_mugger_cheap/
|
|
|
Re: Suid Afrikaans kriminele het smaak ... [boodskap #94086 is 'n antwoord op boodskap #94080] |
Mon, 14 June 2004 08:42 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie storie is mos net logika, dan nie? Enige ou met 'n halwe brein
steel nie goed om dit te gebruik nie, hy steel dit om dit te verkoop. Om
geld te kry vir ander goete. Ou selfone is nie veel werd op die swart mark
nie.
"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0406132349.2aacfb2b@posting.google.com...
> Muggers refuse to nick crap mobile phone
> By Tim Richardson
> Published Friday 11th June 2004 09:59 GMT
>
> Muggers in South Africa handed back an Alcatel mobile phone while
> robbing two terrified women - because they refused to thieve "cheap
> stuff".
>
> Two men with knives accosted the women while they were out walking in
> Port Elizabeth. They threatened them with the knives and demanded they
> hand over their jewellery and mobile phones.
>
> But the women were stunned when the muggers refused to take one of the
> handsets. Victim Tandeka Mazwane, told the Cape Times: "We were so
> scared, but even more surprised when they looked at her [friend's]
> Alcatel phone and threw it back at her, saying they don't take cheap
> stuff."
>
> http://www.theregister.com/2004/06/11/mobile_mugger_cheap/
|
|
|
Re: Suid Afrikaans kriminele het smaak ... [boodskap #94091 is 'n antwoord op boodskap #94080] |
Mon, 14 June 2004 12:26 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lou" skryf
: "We were so
> scared, but even more surprised when they looked at her [friend's]
> Alcatel phone and threw it back at her, saying they don't take cheap
> stuff."
Ha,ha, ha. Ek wonder of ek dit vir Alcatel moet
vertel. Of vir een van Alcatel se mededingers, soos
Nortel. Alcatel het hier in Ottawa die maatskappy
wat eers bekend was as "Newbridge" oorgeneem.
Hulle het taamlik duur daarvoor betaal, maar toe
bars die "tech bubble" en hulle verloor miljoene.
Terry Matthews, die eienaar van Newbridge, is
een van die twee of drie rykste mense in Engeland.
( Hy is oorspronklik van Wallis.) Hy is seker nou
al 'n taamlike sterk biljoenêr.
Gloudina
|
|
|
Re: Suid Afrikaans kriminele het smaak ... [boodskap #94093 is 'n antwoord op boodskap #94091] |
Mon, 14 June 2004 13:04 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tante, in alle respek gesê, jy't alweer die kat aan sy gat beet. Dit maak
nie saak watter vervaardiger se selfoon dit is nie, as dit aan die ouer kant
is, het dit geen handelswaarde nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:YPgzc.1374$qpv1.798@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Lou" skryf
>
> : "We were so
>> scared, but even more surprised when they looked at her [friend's]
>> Alcatel phone and threw it back at her, saying they don't take cheap
>> stuff."
>
> Ha,ha, ha. Ek wonder of ek dit vir Alcatel moet
> vertel. Of vir een van Alcatel se mededingers, soos
> Nortel. Alcatel het hier in Ottawa die maatskappy
> wat eers bekend was as "Newbridge" oorgeneem.
> Hulle het taamlik duur daarvoor betaal, maar toe
> bars die "tech bubble" en hulle verloor miljoene.
> Terry Matthews, die eienaar van Newbridge, is
> een van die twee of drie rykste mense in Engeland.
> ( Hy is oorspronklik van Wallis.) Hy is seker nou
> al 'n taamlike sterk biljoenêr.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Suid Afrikaans kriminele het smaak ... [boodskap #94100 is 'n antwoord op boodskap #94091] |
Mon, 14 June 2004 17:44 |
soforkenwhat
Boodskappe: 75 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
..en jou sussie se buurman se oom se nefie se pel ken hom ook seker en gaan
jou oornooi vir pap en tuk 1 oggend na jou boeda se hol afgevee het
@rogers.com" wrote in message