|
|
Re: Radio 1 [boodskap #94088 is 'n antwoord op boodskap #94039] |
Mon, 14 June 2004 09:44 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verskoon my onkunde - maar wat se taal praat julle in Belgie. Is dit
Hollands? Ek moet erken ek verstaan die mense wat ek op hierdie stasie hoor
baie beter as die Hollander wat ek ken.
|
|
|
Re: Radio 1 [boodskap #94090 is 'n antwoord op boodskap #94088] |
Mon, 14 June 2004 11:12 |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi,Spencer,
Die tale wat op Radio 1 gespreek wordt is Nederlans of Vlaams
Natuurlik sal jy nie alles verstaan nie,daar hulle nogal vinnig praat
Nu praat hulle oor die verkiesing
Groetnis
Paul uit Vlaandere
"Spencer" skryf in boodskap news:usezc.2146$s52.72726@news.xtra.co.nz...
> Verskoon my onkunde - maar wat se taal praat julle in Belgie. Is dit
> Hollands? Ek moet erken ek verstaan die mense wat ek op hierdie stasie hoor
> baie beter as die Hollander wat ek ken.
>
|
|
|
Re: Radio 1 [boodskap #94132 is 'n antwoord op boodskap #94039] |
Tue, 15 June 2004 18:01 |
Francois[0]
Boodskappe: 3 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"P65" skryf in boodskap news:...
> Kan jullie vir my sê of dit goed te beluister is in SA?
> "P65" schreef in bericht
> news:ZNCyc.153683$ou5.7745661@phobos.telenet-ops.be...
>> http://193.121.55.235/wm/stream_LO.asx
>>
>>
>>
Gateway Timeout - Server Unreachable.
met ADSL/Broadband
:-(
Francois
Kaapstad, ZA
|
|
|