Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe word dit vertaal?
Hoe word dit vertaal? [boodskap #93782] Mon, 07 June 2004 07:05
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
By die kultuurhistoriese museum aan die bopunt van Adderleystaat word 'n
nuwe uitstalling met groot en lang baniere bekend gestel.
Domestic life under the VOC.

Wat sal dit in Afrikaans wees?
Vry in die agterkamer?:))
--
Annette
Vorige onderwerp: Kleinfontein
Volgende onderwerp: Pad eis sewe jonges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 04:44:08 UTC 2025