Oom Kallie en Tant Anna [boodskap #93666] |
Fri, 04 June 2004 08:32 |
Chris du Preez
Boodskappe: 58 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Oom Kallie en Tant Anna ry in New York toe 'n huurmotor langs hulle stop.
Bestuurder : "Good morning!"
Tant Anna : "Pappa, wat sê hy?"
Oom Kallie: "Ag, hy sê sommer hallo."
Hulle ignoreer die taxibestuurder heeltemal.
Bestuurder: "Hey, where you from?"
Tant Anna: "Pappa, wat sê die man?"
Oom Kallie: "Ag, hy vra sommer waarvandaan ons kom. South Africa."
Bestuurder: "Hey, I've been to South Africa and I had the worst
sex there ever!"
Tant Anna "Pappa, wat sê hy?"
Oom Kallie: "Hy sê hy ken jou!"
|
|
|