Snaakse Droom [boodskap #93650] |
Fri, 04 June 2004 05:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
--
Annette
|
|
|
Re: Snaakse Droom [boodskap #93653 is 'n antwoord op boodskap #93650] |
Fri, 04 June 2004 06:47 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Erotiese droom?
"Annette" skryf in boodskap news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Snaakse Droom [boodskap #93664 is 'n antwoord op boodskap #93650] |
Fri, 04 June 2004 08:09 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het laasnag gedroom ek sit in 'n lang bad en die direkteur van die bedryf
waarvoor ek werk sit op die punt en keer dat my badwater uitloop. (Ons het
egter albei al ons klere aangehad)
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Snaakse Droom [boodskap #93670 is 'n antwoord op boodskap #93653] |
Fri, 04 June 2004 08:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee:))) Hy was besig om in 'n toespraak ander ANC hoës uit te vreet.
Ek kan nou maar vertel - onder daardie wit hemp en pakkies is daar nie 'n
torso van 'n liggaamsbouer nie:)
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40c01b17.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Erotiese droom?
> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Snaakse Droom [boodskap #93675 is 'n antwoord op boodskap #93670] |
Fri, 04 June 2004 09:54 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dalk het jy 'n verskuilde drang na 'n driftige man? Jinne...
"Annette" skryf in boodskap news:c9pevq$39g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee:))) Hy was besig om in 'n toespraak ander ANC hoës uit te vreet.
> Ek kan nou maar vertel - onder daardie wit hemp en pakkies is daar nie 'n
> torso van 'n liggaamsbouer nie:)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c01b17.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Erotiese droom?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Snaakse Droom [boodskap #93691 is 'n antwoord op boodskap #93653] |
Fri, 04 June 2004 12:52 |
paul de dilbeek[1]
Boodskappe: 25 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:40c01b17.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Erotiese droom?
Nat droom
> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Snaakse Droom [boodskap #93726 is 'n antwoord op boodskap #93650] |
Sat, 05 June 2004 14:52 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Was dit nou toe hy klein was tussen die beesstront
????
On Fri, 4 Jun 2004 07:06:48 +0200, "Annette" wrote:
> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
|
|
|
Re: Snaakse Droom [boodskap #93727 is 'n antwoord op boodskap #93664] |
Sat, 05 June 2004 14:54 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy is gelukkig julle klere was aan.
Miskien sou hy van jou `n hoender gemaak het...
Frik
On Fri, 4 Jun 2004 10:09:59 +0200, "Max" wrote:
> Ek het laasnag gedroom ek sit in 'n lang bad en die direkteur van die bedryf
> waarvoor ek werk sit op die punt en keer dat my badwater uitloop. (Ons het
> egter albei al ons klere aangehad)
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fc$h5r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek droom laasnag Onse Prez maak 'n toespraak met 'n kaal bolyf.
>> --
>> Annette
>
|
|
|