Re: Kerkplein 22 Mei (1/1) [boodskap #93451] |
Sun, 30 May 2004 20:41 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eish!!!
Dit lyk my die wit baas sokkol met sy kompooter, Frêkkie, djy moet hom daai
enterknoppie net eenkeer drêk, hoor!!!
Omdat 'n klomp onbeholpe (voor-die-hand-liggend) skoolkinders hulle vlaggies
onderstebo aan die stokkies vasgemaak het is alle "korrelkoppe" seker nou
weer benede enige menswaardigheid, of hoe?
Vieslike wangeboortes soos jy wat fekale materiaal vir breine gebruik, moet
seker die wêreld laat onthou dat die mensdom nog onvolmaak is.
Soois
"Frikkie Potgieter" wrote in message
news:21kjb0pknabemo55gqt932c8477ggj01ud@4ax.com...
|
|
|
Re: Kerkplein 22 Mei (1/1) [boodskap #93452 is 'n antwoord op boodskap #93451] |
Mon, 31 May 2004 00:06 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"MoerFie"
> Omdat 'n klomp onbeholpe (voor-die-hand-liggend) skoolkinders hulle vlaggies
> onderstebo aan die stokkies vasgemaak het is alle "korrelkoppe" seker nou
> weer benede enige menswaardigheid, of hoe?
Dit gebeur nie net by onbeholpe skoolkinders nie.
Kanada se eerste minister en die VSA se president
het al in Washington onder 'n onderstebo Kanadese
vlag gestaan.
Gloudina
|
|
|
Re: Kerkplein 22 Mei (1/1) [boodskap #93453 is 'n antwoord op boodskap #93451] |
Mon, 31 May 2004 00:09 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"MoerFie"
> Vieslike wangeboortes soos jy wat fekale materiaal vir breine gebruik, moet
> seker die wêreld laat onthou dat die mensdom nog onvolmaak is.
Ek wonder of Frikkie genoeg van die Afrikaanse
taal ken dat hy sou weet dat jy van hom praat.
Gloudina
|
|
|