Probeer dit ook [boodskap #93280] |
Wo, 26 Mei 2004 13:31 |
Cape Coloured
Boodskappe: 4 Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Vryf jou maag in sirkel bewegings met jou regter hand en tik jou saggies op
jou kop met jou linker hand op en af...
|
|
|
Re: Probeer dit ook [boodskap #93286 is 'n antwoord op boodskap #93280] |
Wo, 26 Mei 2004 13:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daardie kan ek al goed doen:)) Die linkerhand kan goed weet wat die
regterhand nie doen nie, maar dieselfde kant voet as hand is 'n helse
gesukkel;))) Ek dink ek is familie van 'n perd:))
--
Annette
"Cape Coloured" skryf in boodskap news:_Y-dndBz1dNLByndRVn-gw@is.co.za...
> Vryf jou maag in sirkel bewegings met jou regter hand en tik jou saggies op
> jou kop met jou linker hand op en af...
>
|
|
|
Re: Probeer dit ook [boodskap #93301 is 'n antwoord op boodskap #93286] |
Wo, 26 Mei 2004 15:54 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit het ons gedoen as ons tien jare was
"Annette" skryf in boodskap news:c928kn$ivf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daardie kan ek al goed doen:)) Die linkerhand kan goed weet wat die
> regterhand nie doen nie, maar dieselfde kant voet as hand is 'n helse
> gesukkel;))) Ek dink ek is familie van 'n perd:))
>
> --
> Annette
> "Cape Coloured" wrote in message
> news:_Y-dndBz1dNLByndRVn-gw@is.co.za...
>> Vryf jou maag in sirkel bewegings met jou regter hand en tik jou saggies
> op
>> jou kop met jou linker hand op en af...
>>
>
|
|
|