Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » AapTwak
AapTwak [boodskap #93254] Wo., 26 Mei 2004 06:18
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die aap sit in die boom en rook dagga.
Die akkedis sien hom en roep "Aap, Aap wat maak jy?"
Die aap antwoord" Hey daar ek rook bietjie dagga ... wil jy my join?"
Die akkedis klim op en rook saam met aap.
"Ek raak dors" sê akkedis toe vir aap.
"Gaan drink water daar by die rivier" sê aap
Akkedis gaan toe om water te drink, maar is so gerook hy val toe in die water.
Krokodil swem toe verby en help akkedis uit en vra hom hoekom hy so
snaaks lyk, akkedis vertel hom dat hy en aap in die boom sit en dagga rook.
Krokodil sê hy wil self gaan kyk wat aan gaan
Hy staan toe onder by die boom en roep:  "Aap, aap"
Aap kyk af en skrik.
"Fok  hoeveel water het jy gedrink"

[Bygewerk op: Ma., 02 Maart 2026 18:47] deur moderator

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: Deur die oë van 'n kind
Volgende onderwerp: Rooms katolieke kerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mrt. 04 04:43:05 UTC 2026