Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Interessante verwikkeling: Nam plase
Interessante verwikkeling: Nam plase [boodskap #93220] Tue, 25 May 2004 08:06 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit wil voorkom of die kommersiële boere in ons land besig is om hul eie gat
te grawe. Die 15 plase wat onteïeningskennisgewings gekry het, is deur
die regering 14 dae gegee om te reageer op die voorstel. Dit het hulle die
kans gegee om hulle saak te stel oor hoekom die grond nie onteïen behoort te
word nie. Soos bv te verduidelik die redes hoekom die plaas dalk nie té
groot is nie, dat die eienaar of verwante wel 'n Nam burger is, dat die
grond dalk nie so geskik is vir hervestiging as wat die regering dalk dink
nie, wat ook al. Dit wil voorkom of hulle die raad van prokureurs volg en
glad nie reageer nie en daardeur dalk hul saak veel erger maak. Waar
redelikheid dalk die dag kon red, gaan politiek nou sy kop uitsteek.
Sekerlik blyk dit dat van die onteïeningsbevele op plase gedien was uit
wraak vir arbeids- en ander probleme op die betrokke eiendom in die verlede,
weet ek nie of kliphardegat wees en direk hof toe gaan die antwoord gaan
wees nie.......
Re: Interessante verwikkeling: Nam plase [boodskap #93837 is 'n antwoord op boodskap #93220] Wed, 09 June 2004 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: October 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit lyk soo Namibia gaan op die gelyke pad as Zimbabwe?

"Suidwester" schreef in bericht
news:40b2fe93.0@news1.mweb.co.za...
> Dit wil voorkom of die kommersiële boere in ons land besig is om hul eie gat
> te grawe. Die 15 plase wat onteïeningskennisgewings gekry het, is deur
> die regering 14 dae gegee om te reageer op die voorstel. Dit het hulle die
> kans gegee om hulle saak te stel oor hoekom die grond nie onteïen behoort te
> word nie. Soos bv te verduidelik die redes hoekom die plaas dalk nie té
> groot is nie, dat die eienaar of verwante wel 'n Nam burger is, dat die
> grond dalk nie so geskik is vir hervestiging as wat die regering dalk dink
> nie, wat ook al. Dit wil voorkom of hulle die raad van prokureurs volg en
> glad nie reageer nie en daardeur dalk hul saak veel erger maak. Waar
> redelikheid dalk die dag kon red, gaan politiek nou sy kop uitsteek.
> Sekerlik blyk dit dat van die onteïeningsbevele op plase gedien was uit
> wraak vir arbeids- en ander probleme op die betrokke eiendom in die verlede,
> weet ek nie of kliphardegat wees en direk hof toe gaan die antwoord gaan
> wees nie.......
>
Re: Interessante verwikkeling: Nam plase [boodskap #93850 is 'n antwoord op boodskap #93837] Wed, 09 June 2004 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sonder om vir jou 'n lang storie te gooi, ek dink jou waarneming is korrek.
In my opinie is dit nie net Nam nie, ook Suid-Afrika en die res van Afrika.
Baie redes word gegee hoekom en waarom die nuwe regerings van Afrika bereid
is om produktiewe plase in hul onderskeie lande in die grond in te boor en
te gee vir mense wat nie kan of wil produseer nie. Eintlik maak dit nie
ekonomiese en logiese sin nie, MAAR dit is 'n magspel en is die hele spul
eintlik op pad daarna om alle grond in die lande te nasionaliseer sodat daar
geen private grondbesitters is nie. Alle boere sal hul grond van die staat
moet huur. Jy sien, die swart man glo nie werklik aan demokrasie nie.
Mag is daar om gevat te word en as jy as staat die enigste grondbesitter is,
dan het jy die kiesers presies aan die knaters beet om mag te behou.
Eintlik is dit so 'n simpel idee dat dit mens verleë maak om die waarheid te
besef.

"Corné van Dongen" skryf in boodskap news:40c6f27a$0$6968$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dit lyk soo Namibia gaan op die gelyke pad as Zimbabwe?
>
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:40b2fe93.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit wil voorkom of die kommersiële boere in ons land besig is om hul eie gat
>> te grawe. Die 15 plase wat onteïeningskennisgewings gekry het, is deur
>> die regering 14 dae gegee om te reageer op die voorstel. Dit het hulle die
>> kans gegee om hulle saak te stel oor hoekom die grond nie onteïen behoort te
>> word nie. Soos bv te verduidelik die redes hoekom die plaas dalk nie té
>> groot is nie, dat die eienaar of verwante wel 'n Nam burger is, dat die
>> grond dalk nie so geskik is vir hervestiging as wat die regering dalk dink
>> nie, wat ook al. Dit wil voorkom of hulle die raad van prokureurs volg en
>> glad nie reageer nie en daardeur dalk hul saak veel erger maak. Waar
>> redelikheid dalk die dag kon red, gaan politiek nou sy kop uitsteek.
>> Sekerlik blyk dit dat van die onteïeningsbevele op plase gedien was uit
>> wraak vir arbeids- en ander probleme op die betrokke eiendom in die verlede,
>> weet ek nie of kliphardegat wees en direk hof toe gaan die antwoord gaan
>> wees nie.......
>>
>
Re: Interessante verwikkeling: Nam plase [boodskap #93851 is 'n antwoord op boodskap #93850] Wed, 09 June 2004 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Jy sien, die swart man glo nie werklik aan demokrasie nie.

Jou arrogante witnerf. Wie is dit wat in die afgelope vyftig
jaar die beginsel van demokrasie in die grond in gehoereer
het? Jou apartheidsvarke. Wie is dit wat die beginsel van
demokrasie in SA in ere herstel het en ondersteun.
Die "swart man." Mbeki wat pleit vir die voortbestaan
en ondersteuning van die NNP.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Interessante verwikkeling: Nam plase [boodskap #93853 is 'n antwoord op boodskap #93851] Wed, 09 June 2004 14:39 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-haa-haa! Jy's so die moer in dat jy nie eers reg kan spel nie! Jou
is eenvoud. Hoekom sal Mbeki nie vir die NNP se voortbestaan pleit nie?
Hy's dan geaffilieer met hom? Net soos die witman die demokrasie geplooi
het om hom te pas, net so doen die swart man dit ook. Jy moet maar net
hier in Nam kom kyk hoe floreer die demokrasie! Die sogenaamde wonderlike
grondwet is al een keer omseil om vir Nujoma 'n ekstra termyn aan bewind te
hou. Hierdie keer sou dit nie werk nie en wat doen hy....druk die
Swapo-party dat hul oë uitspring om sy handperd Pohamba aan te wys as Swapo
se kandidaat vir president. So behou Nujoma die mag. Enigiemand wat hom
teenstaan, die chop af. Soos die gewildste kandidaat onder die publiek,
Hamutenya, wat as minister afgedank word voor die Swapo party hul finale
kandidaat aanwys. Demokrasie, moet my nie laat lag nie! Enige Swapo
partylid mag vir enigiemand in die openbaar sê sy party is kak, maar waag
enigiemand om te sê Swapo is kak, dan word jy gearresteer.
Ek sê weer, die westerse demokrasie soos jy hom ken, geld net in Afrika
solank as wat dit die swart Afrikane pas. Dis alles deel van een groot
plan. Kyk na Mugabe. Hy vernietig sy land onder jou demokrasie en sy
mense vrek van die honger, maar julle juigkommando hoon en jubel: Viva die
demokrasie! Hoe kan julle jul eie kak glo? Hoekom gee julle voor? O,
maar dan wil julle nog die skenkerlande ook nog melk. Jy sal mos weet, ou
antie!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:cwExc.140287$Ar.126038@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Jy sien, die swart man glo nie werklik aan demokrasie nie.
>
> Jou arrogante witnerf. Wie is dit wat in die afgelope vyftig
> jaar die beginsel van demokrasie in die grond in gehoereer
> het? Jou apartheidsvarke. Wie is dit wat die beginsel van
> demokrasie in SA in ere herstel het en ondersteun.
> Die "swart man." Mbeki wat pleit vir die voortbestaan
> en ondersteuning van die NNP.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Vorige onderwerp: Visagie-skietongeluk
Volgende onderwerp: Selfde Persoon?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 04:29:34 UTC 2025