Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iraki dood
Iraki dood [boodskap #92930] Mon, 17 May 2004 08:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die persoon wat die VSA aangewys het as leier is dood in 'n bomontploffing.
Sal dit beteken dat daar nie 'n oorhandiging en onttrekking op 30/6 gaan
plaasvind nie?
--
Annette
Re: Iraki dood [boodskap #92937 is 'n antwoord op boodskap #92930] Mon, 17 May 2004 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 May 2004 10:15:55 +0200, "Annette" wrote:

> Die persoon wat die VSA aangewys het as leier is dood in 'n bomontploffing.
> Sal dit beteken dat daar nie 'n oorhandiging en onttrekking op 30/6 gaan
> plaasvind nie?

As daar n oorhandiging is, sal my vrae wees of the hele nuwe regering
as n massa opgeblaas gaan word en of hulle een vir een by hul huise
opgeblaas gaan word.

En natuurlik ook hoe lank die Amerikaners daar gaan bly voor die
helikopters weer van die ambassade se dakke vertrek.
Re: Iraki dood [boodskap #92940 is 'n antwoord op boodskap #92937] Mon, 17 May 2004 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> En natuurlik ook hoe lank die Amerikaners daar gaan bly voor die
> helikopters weer van die ambassade se dakke vertrek.

Ek dink hulle gaan vertrek uit Irak voordat
dit nodig word om van die ambassade se
dakke af te vlug. ( Onthou julle nog die
ander insident wat in die Amerikaners se
psige ingebrand is : hoe hulle vliegtuie van
'n vliegtuigdraer se dek in die see laat
instort het om van hulle ontslae te raak.
Kan nie onthou hoekom nie. Om meer
plek te maak vir vlugtelinge, mede-
werkers met die Amerikaners in Vietnam?)

Gloudina
Re: Iraki dood [boodskap #92962 is 'n antwoord op boodskap #92940] Tue, 18 May 2004 11:30 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 May 2004 13:42:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

( Onthou julle nog die
> ander insident wat in die Amerikaners se
> psige ingebrand is : hoe hulle vliegtuie van
> 'n vliegtuigdraer se dek in die see laat
> instort het om van hulle ontslae te raak.
> Kan nie onthou hoekom nie. Om meer
> plek te maak vir vlugtelinge, mede-
> werkers met die Amerikaners in Vietnam?)

Nou die dag n program daaroor gesien. Dit was glo nodig omdat daar te
veel choppers en te min dekspasie was. Dit is onder meer omdat van die
helikopters op die land gebaseer was maar na die skepe toe gevlieg
het.
Vorige onderwerp: Re: Help 'n eensame asb.
Volgende onderwerp: WK voetbal 2010
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:51:08 UTC 2025