Ou gedig/lied gesoek [boodskap #92680] |
Vr, 07 Mei 2004 20:23 |
Chrisjolette
Boodskappe: 38 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ken iemand `n ou gedig/lied met die naam van Josefslied? `n Ou antie
van my het die ding in haar kop, maar kan nie die woorde mooi onthou
nie en maak my nou klaar om dit uit te vind. dit moes seker vroeer
jare in nederlands gewees het. Hier is wat sy kan onthou:
Ver van Hebrons groene dale,
sien wij jonge Josef dwale
In het woeste veld alleen
in het woeste veld alleen
Ver van die huis van syne vader
hom een vreemd man kwam nader
in het woeste veld alleen
in het woeste veld alleen.....
Kan iemand dalk help? Die ding het blykbaar 12 verse gehad.
Dankie
Chrisjolette
|
|
|
Re: Ou gedig/lied gesoek [boodskap #92766 is 'n antwoord op boodskap #92680] |
Di, 11 Mei 2004 12:26 |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Probeer
http://www.google.com/search?q=Josefslied
maar`dit gaan jou geld kos ...
chrisjo...@yahoo.com (Chrisjolette) skryf in boodskap news:...
> Ken iemand `n ou gedig/lied met die naam van Josefslied? `n Ou antie
> van my het die ding in haar kop, maar kan nie die woorde mooi onthou
> nie en maak my nou klaar om dit uit te vind. dit moes seker vroeer
> jare in nederlands gewees het. Hier is wat sy kan onthou:
>
> Ver van Hebrons groene dale,
> sien wij jonge Josef dwale
> In het woeste veld alleen
> in het woeste veld alleen
>
> Ver van die huis van syne vader
> hom een vreemd man kwam nader
> in het woeste veld alleen
> in het woeste veld alleen.....
>
> Kan iemand dalk help? Die ding het blykbaar 12 verse gehad.
>
> Dankie
> Chrisjolette
|
|
|