Nelson in Trinidad [boodskap #92588] |
Tue, 04 May 2004 11:08 |
Glucklich[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek sien die Trinidad koerant noem Nelson Mandela "Madeba". Wat is die
korrekte spelling, ek hat altyd gedink dis "Madiba"?
Laas week het al die "Trinidadians" met Suid-Afrikaanse vlaggies rondgeloop
tydens oom Nelson se besoek.
|
|
|
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92597 is 'n antwoord op boodskap #92588] |
Tue, 04 May 2004 20:29 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy's reg, dis Madiba...
"Glucklich" skryf in boodskap news:YNKlc.63524$7a5.57950@bignews6.bellsouth.net...
> Ek sien die Trinidad koerant noem Nelson Mandela "Madeba". Wat is die
> korrekte spelling, ek hat altyd gedink dis "Madiba"?
>
> Laas week het al die "Trinidadians" met Suid-Afrikaanse vlaggies rondgeloop
> tydens oom Nelson se besoek.
>
|
|
|
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92598 is 'n antwoord op boodskap #92588] |
Tue, 04 May 2004 20:36 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons kan doen sonder mense soos jy, ou Janneman
"jan" skryf in boodskap news:c78m8k$8u4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> die bliksemse pes moet vrek
>
> "Glucklich" wrote in message news:YNKlc.63524$7a5.57950@bignews6.bellsouth.net...
>> Ek sien die Trinidad koerant noem Nelson Mandela "Madeba". Wat is die
>> korrekte spelling, ek hat altyd gedink dis "Madiba"?
>>
>> Laas week het al die "Trinidadians" met Suid-Afrikaanse vlaggies rondgeloop
>> tydens oom Nelson se besoek.
>>
>
|
|
|
|
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92606 is 'n antwoord op boodskap #92605] |
Wed, 05 May 2004 11:08 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is 'n verskil tussen vryheid van spraak en haatspraak.
E
"Spencer" wrote:
> Nee Moerfie - vryheid van spraak is van uiterse belang. Waar kom jy nou
> vandaan met daardie woorde?
|
|
|
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92607 is 'n antwoord op boodskap #92606] |
Wed, 05 May 2004 12:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam Elaine ( en MoerFie) - snaaks dat somige mense nie die verskil
kan begryp nie.
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:c7ahvs$p2d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is 'n verskil tussen vryheid van spraak en haatspraak.
>
> E
>
> "Spencer" wrote:
>> Nee Moerfie - vryheid van spraak is van uiterse belang. Waar kom jy nou
>> vandaan met daardie woorde?
>
|
|
|
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92614 is 'n antwoord op boodskap #92607] |
Wed, 05 May 2004 13:20 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O, ek dink baie mense gebruik vryheid van spraak as 'n verskoning om
haatspraak te pleeg, al ken hulle die verskil meestal baie, baie goed.
"Annette" skryf in boodskap news:c7amm7$51o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem saam Elaine ( en MoerFie) - snaaks dat somige mense nie die verskil
> kan begryp nie.
> --
> Annette
|
|
|