Die Feetjie [boodskap #92569] |
Ma, 03 Mei 2004 06:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!
|
|
|
Re: Die Feetjie [boodskap #92571 is 'n antwoord op boodskap #92569] |
Ma, 03 Mei 2004 07:02 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n uiters vulgêre grap, die sê ek jou!
"Annette" wrote in message
news:c74nqm$ss3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
>> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
>> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
>> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
>> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
>> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
>> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
>> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
>> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
>> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
>> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!
|
|
|
Re: Die Feetjie [boodskap #92572 is 'n antwoord op boodskap #92571] |
Ma, 03 Mei 2004 08:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee, die Dwergies sal moet opskud om by die feetjies te kan bybly;))
--
Annette
"Suidwester" wrote in message
news:4095ee73.0@news1.mweb.co.za...
> Dis 'n uiters vulgêre grap, die sê ek jou!
> "Annette" wrote in message
> news:c74nqm$ss3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
>>> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
>>> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
>>> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
>>> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
>>> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
>>> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
>>> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
>>> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
>>> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
>>> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!
|
|
|
Re: Die Feetjie [boodskap #92580 is 'n antwoord op boodskap #92572] |
Ma, 03 Mei 2004 14:46 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, sug, net sodra jy hom wil vas'slaan', dan vlieg sy weg!
"Annette" skryf in boodskap news:c7554v$qfk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee, die Dwergies sal moet opskud om by die feetjies te kan bybly;))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4095ee73.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis 'n uiters vulgêre grap, die sê ek jou!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c74nqm$ss3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
>>>> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
>>>> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
>>>> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
>>>> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
>>>> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
>>>> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
>>>> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
>>>> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
>>>> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
>>>> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Die Feetjie [boodskap #92589 is 'n antwoord op boodskap #92569] |
Di, 04 Mei 2004 11:23 |
Glucklich[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
My vroulief het hierdie een vreeslik geniet.
Ek is seker dis snaaks vir die vroulikke geslag maar die manne vind dit
sekerlik nie so snaaks nie!!!
"Annette" skryf in boodskap news:c74nqm$ss3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
>> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
>> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
>> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
>
>> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
>> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
>> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
>> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
>> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
>> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
>> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!
>
|
|
|
Re: Die Feetjie [boodskap #92610 is 'n antwoord op boodskap #92589] |
Wo, 05 Mei 2004 12:36 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit 'n wonderlikke vroulikke geslag?
Oppas, jy gaan mense laat wonder...
Max____________________________
"Glucklich" skryf in boodskap news:TYKlc.67352$oN1.48300@bignews5.bellsouth.net...
> My vroulief het hierdie een vreeslik geniet.
>
> Ek is seker dis snaaks vir die vroulikke geslag maar die manne vind dit
> sekerlik nie so snaaks nie!!!
>
|
|
|
Re: Die Feetjie [boodskap #92617 is 'n antwoord op boodskap #92610] |
Wo, 05 Mei 2004 14:28 |
Glucklich[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dis maar net omdat ek beplan het om die ou vrou in te ruil vir twee 20
jariges. Nou kom ontstel julle my nou nog met sulke hatrseer grappe.
|
|
|