Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92458] |
Wed, 28 April 2004 10:25 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdietjiekie - en ek onthou goed hoe die Romeine die Christene doodgemaak
het - daarom loop die pous met 'n skuldgevoel rond.
Beprk jou tot die onderwerp - in die geval Mugabe. Ons kan seer sekerlik
almal 'n sonde op die ander opdiep. Wat is joune? (Behalwe vir die duimsuig
joernalistiek...)
|
|
|
Re: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92480 is 'n antwoord op boodskap #92458] |
Wed, 28 April 2004 21:25 |
Claymor
Boodskappe: 34 Geregistreer: April 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
So van die Romeine, Christene en Afrikaanse grappe in die nuusgroep
gepraat... die Christen is vir die leeus gegooi in die Romeinse arena en hy
hardloop weg terwyl 'n leeu hom jaag. Die Christen besef die leeu gaan hom
vang en val op die grond neer en begin bid. In sy benoudheid loer hy agter
toe en sien die leeu kniel terwyl die leeu sê "Onse Vader maak my dankbaar
vir dit wat ek nou gaan ontvang..."
"Jonas" skryf in boodskap news:c6o0t0$p9o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdietjiekie - en ek onthou goed hoe die Romeine die Christene doodgemaak
> het - daarom loop die pous met 'n skuldgevoel rond.
> Beprk jou tot die onderwerp - in die geval Mugabe. Ons kan seer sekerlik
> almal 'n sonde op die ander opdiep. Wat is joune? (Behalwe vir die duimsuig
> joernalistiek...)
>
|
|
|
Re: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92498 is 'n antwoord op boodskap #92480] |
Thu, 29 April 2004 08:22 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Shame, ek sien ou dronk Jonas antwoord nog op my posse. Kan iemand hom
se hy is op my kill file en ek lees nie wat hy se nie.
On Wed, 28 Apr 2004 23:25:09 +0200, "Claymor" wrote:
> So van die Romeine, Christene en Afrikaanse grappe in die nuusgroep
> gepraat... die Christen is vir die leeus gegooi in die Romeinse arena en hy
> hardloop weg terwyl 'n leeu hom jaag. Die Christen besef die leeu gaan hom
> vang en val op die grond neer en begin bid. In sy benoudheid loer hy agter
> toe en sien die leeu kniel terwyl die leeu sê "Onse Vader maak my dankbaar
> vir dit wat ek nou gaan ontvang..."
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c6o0t0$p9o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ferdietjiekie - en ek onthou goed hoe die Romeine die Christene doodgemaak
>> het - daarom loop die pous met 'n skuldgevoel rond.
>> Beprk jou tot die onderwerp - in die geval Mugabe. Ons kan seer sekerlik
>> almal 'n sonde op die ander opdiep. Wat is joune? (Behalwe vir die duimsuig
>> joernalistiek...)
>
|
|
|
|
|
|
|