Ons Volkslied [boodskap #92455] |
Wed, 28 April 2004 09:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister is toe net Die Stem gespeel as ons volkslied. Sou dit nou 'n stille
nuwe reeling wees, of is die militêre orkes 'n bietjie agter die tyd?:))
--
Annette
|
|
|
Re: Ons Volkslied [boodskap #92456 is 'n antwoord op boodskap #92455] |
Wed, 28 April 2004 09:19 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis seker maar soos my splinternuwe ID boek - net betyds ontvang om te stem,
maar teken duidelik aan dat ek bly in die ou TRANSVAAL.
Daar is "obviously" nog nie geld vir nuwe bladmusiek of kaarte nie. Hoop net
nie die nuwe "jets" verdwaal met die ou "tune" nie.
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:c6ns7d$hu4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister is toe net Die Stem gespeel as ons volkslied. Sou dit nou 'n stille
> nuwe reeling wees, of is die militêre orkes 'n bietjie agter die tyd?:))
> --
> Annette
>
|
|
|