Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sunette Bridges
Sunette Bridges [boodskap #92374] Mon, 26 April 2004 08:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees nou die dag dat sy alweer gaan skei - vierde egskeiding. Kan sy nou
nie maar besef dat sy liewer maar nie trou nie?
--
Annette
Re: Sunette Bridges [boodskap #92378 is 'n antwoord op boodskap #92374] Mon, 26 April 2004 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of dit dalk die frustrasie is dat sy nie so baie sangtalent het
wat van haar so 'n omgesukkelde mens maak nie? Almal verwag groot dinge
van Bles se dogter, maar sy kom nie by nie.

"Annette" skryf in boodskap news:c6iguo$5he$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek lees nou die dag dat sy alweer gaan skei - vierde egskeiding. Kan sy nou
> nie maar besef dat sy liewer maar nie trou nie?
> --
> Annette
>
Re: Sunette Bridges [boodskap #92383 is 'n antwoord op boodskap #92374] Mon, 26 April 2004 13:27 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy 'change' net vinniger as 'n Ferarri F1 met 'n 7-spoed ratkas!

"Jonas" skryf in boodskap news:c6j2b4$or3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "A change is as good as a honeymoon ..." (Jorstroelie)
>
Vorige onderwerp: De Zuiodafrikaanse ziel...?
Volgende onderwerp: 'n Storie met 'n pragtige les...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:02:46 UTC 2025