Koop ´n kind! [boodskap #92246] |
Wo, 21 April 2004 12:41 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In Duitsland het 'n vrou en haar vriend haar dogtertjie op eBay te koop
aangebied teen EUR 1.
Toe die polisie die advertensie laat verwyder het, was die hoogste bod EUR
25,50.
Tsk tsk tsk, stomme kind!
Max____________________________
|
|
|
Re: Koop ´n kind! [boodskap #92327 is 'n antwoord op boodskap #92246] |
Sa, 24 April 2004 14:51 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die M8 van die groep was vir veel minder as dit aangekoop....
On Wed, 21 Apr 2004 14:41:07 +0200, "Max" wrote:
> In Duitsland het 'n vrou en haar vriend haar dogtertjie op eBay te koop
> aangebied teen EUR 1.
>
> Toe die polisie die advertensie laat verwyder het, was die hoogste bod EUR
> 25,50.
>
> Tsk tsk tsk, stomme kind!
>
> Max____________________________
>
|
|
|