|
Re: Pretoria onkant gevang met reen [boodskap #92238 is 'n antwoord op boodskap #92204] |
Wed, 21 April 2004 06:09 |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit was nog altyd 'n ou stokperdjie in Pta - as dit reën, ry stad toe en
gaan maak 'n ongeluk.
"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.04.20.12.00.29.413408@netscape.net...
> Pretoria se motorbestuurders is vanoggend onkant gevang met die reen, 40
> ongelukke in en om PTA, 5 mense dood
|
|
|
Re: Pretoria onkant gevang met reen [boodskap #92276 is 'n antwoord op boodskap #92238] |
Thu, 22 April 2004 18:47 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons het daar 25 duim reën geval.
Die druppels was 25 duim uitmekaar.
Groete
On Wed, 21 Apr 2004 08:09:14 +0200, "Koot" wrote:
> Dit was nog altyd 'n ou stokperdjie in Pta - as dit reën, ry stad toe en
> gaan maak 'n ongeluk.
>
> "Chris" wrote in message
> news:pan.2004.04.20.12.00.29.413408@netscape.net...
>> Pretoria se motorbestuurders is vanoggend onkant gevang met die reen, 40
>> ongelukke in en om PTA, 5 mense dood
>
|
|
|