Waar kom djy vandaan? [boodskap #92095] |
Wed, 14 April 2004 08:35 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om "djy"
en djou" ens. te sê?
Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
|
|
|
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92097 is 'n antwoord op boodskap #92095] |
Wed, 14 April 2004 09:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nei - dis maar net natuurlike gemeenskaplike evolusie. Djy is makliker om te
sê as jy as mens 'n paar kappe Vaaljapie in het.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:c5it65$aje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om "djy"
> en djou" ens. te sê?
> Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
>
|
|
|
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92104 is 'n antwoord op boodskap #92095] |
Wed, 14 April 2004 22:13 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:c5it65$aje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om "djy"
> en djou" ens. te sê?
> Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
>
Waarskynlik afkomstig van Maleis - stemhebbende afrikaat in woord
aanvangsposisie [dz]
Lorinda
|
|
|
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92109 is 'n antwoord op boodskap #92104] |
Thu, 15 April 2004 07:36 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar die "dj" vandaan kom weet ek nie, maar die Hollanders "chie" ook hulle
"tjie".
Max____________________________
"Lorinda" skryf in boodskap news:407db762$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c5it65$aje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om
> "djy"
>> en djou" ens. te sê?
>> Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
>>
>
> Waarskynlik afkomstig van Maleis - stemhebbende afrikaat in woord
> aanvangsposisie [dz]
>
>
> Lorinda
>
|
|
|
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92120 is 'n antwoord op boodskap #92095] |
Thu, 15 April 2004 14:35 |
FoilCut[1]
Boodskappe: 29 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dja !
"Jonas" skryf in boodskap news:c5it65$aje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om "djy"
> en djou" ens. te sê?
> Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
>
|
|
|
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92121 is 'n antwoord op boodskap #92104] |
Thu, 15 April 2004 14:56 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda - baie dki - dit kan sin maak.
'n Springbokheelagter wat nou vir die Leeus (ou Transvaal) speel dring
daarop aan dat hy "Djannewarie" (Januarie) genoem word. Persoonlik glo ek
dat jy hom so kan noem - maar dat elke ou tog nie kan aanspraak maak op 'n
unieke of eie aanspreekvorm nie.
|
|
|
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92123 is 'n antwoord op boodskap #92121] |
Thu, 15 April 2004 15:01 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sal dit jou pla as ek jou "Djounus" noem? Ek dink tog elkeen het die reg om
te beslis hoe sy naam uitgespreek word.
Max____________________________
"Jonas" skryf in boodskap news:c5m7sr$k13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - baie dki - dit kan sin maak.
> 'n Springbokheelagter wat nou vir die Leeus (ou Transvaal) speel dring
> daarop aan dat hy "Djannewarie" (Januarie) genoem word. Persoonlik glo ek
> dat jy hom so kan noem - maar dat elke ou tog nie kan aanspraak maak op 'n
> unieke of eie aanspreekvorm nie.
>
|
|
|
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92135 is 'n antwoord op boodskap #92123] |
Fri, 16 April 2004 02:44 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max - daar is standaard uitsprake in elke taal. En ongelukkig kan 'n
individu nie verwag dat dit verander moet word om by sy/haar voorkeure aan
te pas nie. (Ek besef dis moeilik om te verstaan, maar probeer gerus.)
|
|
|
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92137 is 'n antwoord op boodskap #92121] |
Fri, 16 April 2004 03:57 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmmmm Jonas!! Die heelagter is Djantjies. Die skrumskakel is Djannewarie