Prioriteite? [boodskap #92030] |
Wed, 07 April 2004 07:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend op StemSaam was daar iemand wat gepraat het oor padveiligheid. 'n
Inbeller het vertel dat hy nie kan aangaan met sy besigheid nie, omdat die
lisensiemense 'n fout gemaak het met sy voertuig, dit slegs deur 'n
polisiebeampte reggestel kan word, en dat geen polisieman beskikbaar is om
hom te help tot na die verkiesing nie.
--
Annette
|
|
|
Re: Prioriteite? [boodskap #92031 is 'n antwoord op boodskap #92030] |
Wed, 07 April 2004 09:15 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Absurdistan noem ons dit
"Annette" skryf in boodskap news:c509u8$6s8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend op StemSaam was daar iemand wat gepraat het oor padveiligheid. 'n
> Inbeller het vertel dat hy nie kan aangaan met sy besigheid nie, omdat die
> lisensiemense 'n fout gemaak het met sy voertuig, dit slegs deur 'n
> polisiebeampte reggestel kan word, en dat geen polisieman beskikbaar is om
> hom te help tot na die verkiesing nie.
> --
> Annette
>
|
|
|