Nog 'n miljoen werksoekers sak uit [boodskap #92024] |
Tue, 06 April 2004 15:58 |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die aantal ontmoedigde werksoekers het tussen Maart en September verlede
jaar met een miljoen toegeneem, terwyl werkgewers aangehou het om hoër lone
aan 'n dalende getal werkers te betaal volgens syfers wat SA Statistiek
bekend gemaak het.
Dié situasie sal waarskynlik olie op die vuur wees van klagtes dat formele
werkers 'n elite in die arbeidsmark is ten koste van die werkloses. Die
ekonomies-onaktiewe bevolking het gestyg van 12.7 miljoen tot 13.7 miljoen
en impliseer dat die ekonomies-aktiewe bevolking 16.2 miljoen is.
'n Ekonoom wat naamloos wil bly het aan Mail & Guardian gesê daar is 'n
kritieke behoefte aan groter opleiding en dat die regering se openbare werke
program slegs tydelike verligting vir die werkloses en armes sal bring.
|
|
|
Re: Nog 'n miljoen werksoekers sak uit [boodskap #92027 is 'n antwoord op boodskap #92024] |
Tue, 06 April 2004 19:01 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
xxxxxxxxxxx
"Paul" skryf in boodskap news:BsAcc.62138$4j7.3622983@phobos.telenet-ops.be...
> Die aantal ontmoedigde werksoekers het tussen Maart en September verlede
> jaar met een miljoen toegeneem, terwyl werkgewers aangehou het om hoër lone
> aan 'n dalende getal werkers te betaal volgens syfers wat SA Statistiek
> bekend gemaak het.
> Dié situasie sal waarskynlik olie op die vuur wees van klagtes dat formele
> werkers 'n elite in die arbeidsmark is ten koste van die werkloses. Die
> ekonomies-onaktiewe bevolking het gestyg van 12.7 miljoen tot 13.7 miljoen
> en impliseer dat die ekonomies-aktiewe bevolking 16.2 miljoen is.
> 'n Ekonoom wat naamloos wil bly het aan Mail & Guardian gesê daar is 'n
> kritieke behoefte aan groter opleiding en dat die regering se openbare werke
> program slegs tydelike verligting vir die werkloses en armes sal bring.
>
|
|
|