Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Straks mag ons nie meer joints rook nie!
Straks mag ons nie meer joints rook nie! [boodskap #92013] |
Tue, 06 April 2004 12:04 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nederland het nou 'n massa mense laat ophou rook deur die sigaretprys in een
klap met EUR 0,80 per pakkie te verhoog (oftewel meer as 20%). Dit kos nou
EUR 4,60 per pakkie van 25.
Jors troelie het ook agt weke terug laas aan nikotien geraak. (Kloppie op my
skouer) Verbasend hoe maklik dit is/was. Ek het vyftien jaar gerook. My
geheim is nie om plakkers of kougom te gebruik nie. Maak net jou oë oop en
kyk hoe die regering jou rook met belasting... Ek het my moer so gestrip dat
ek skoon vergeet het om weer te rook!
Nee, ek praat strooi, ek smag nog af en toe na 'n sigaretjie, maar ek is
sterker as hy!
Nou wil hulle die coffeeshops aanpak. Blykbaar sit daar nou twee keer soveel
genot 'n 'n joint as vyf jaar gelede. Dit laat die regering bang word dat
die 400 000 mense wat af en toe 'n pretsigaret rook té veel THC inkry. Nou
weet ek nie wat nou so erg is aan te veel THC nie, want dood sal jy nie gaan
daarvan nie. Dis ook nie lekker as jy te veel gerook het nie...
Wat my nou pla is, as die regering nou later agterkom dat hulle nie meer
soveel belasting uit die sigaretverkope kry nie, ook nie uit die
daggaverkope nie, dan gaan hulle die inkomstebelasting, of die BTW weer
omhoog sit, en dan moet ek al die geld wat ek nou spaar omdat ek nie meer
rook nie, tóg gaan betaal aan belasting.
Ek wens so ek het grootgeword in die tyd toe botter nog gesond was, toe
niemand van margerien geweet het nie. Toe net die slim dokters van
cholesterol en hartvate en dinge geweet het.
Toe suiker nog energie was.
Toe die manne nog die broeke gedra het.
Toe kaffers nog kaffers was... (sorry Gloudie)
Max____________________________
|
|
|
Re: Straks mag ons nie meer joints rook nie! [boodskap #92021 is 'n antwoord op boodskap #92013] |
Tue, 06 April 2004 14:26 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf
> Ek wens so ek het grootgeword in die tyd toe botter nog gesond was, toe
> niemand van margerien geweet het nie. Toe kaffers nog kaffers was...
(sorry Gloudie)
Wel, Max, ek dink dat botter net so "gesond" soos
margarien is, of miskien meer gesond as sommige
margarines. Ek het nie so lank gelede nie oorgeslaan
na botter. Ek reken dat botter, wat deur 'n ander proses
gemaak word as margarien, nie soveel "trans fats" het
as margarien nie. En dat dit 'n suiwelproduk is, en
daarom tot 'n sekere mate beter vir jou is as margarien.
(Onthou egter, ek eet nou net twee maaltye op 'n dag,
albei voor een-uur in die middag. Dus kan my konsumpsie
van botter nie teveel wees nie.)
Oor jou verlange na die dae toe kaffers nog kaffers was.
Dit sê natuurlik niks oor kaffers nie, maar alles oor jou
witnerfgeit. Voel jy nou minder manlik noudat jy nie meer
kan aanneem dat jy dit ten minste kan lord oor een groep
nie? En vergelyk jy die dae toe jy nog nie geweet het
van cholesterol nie, met die dae toe jy nog nie geweet
het dat swartmense ook maar mense soos ek en jy is
nie.
Penkop teen die Suikerbosrand
|
|
|
Re: Straks mag ons nie meer joints rook nie! [boodskap #92022 is 'n antwoord op boodskap #92021] |
Tue, 06 April 2004 15:00 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy verstaan my verkeerd. Ek verlang nie na dae toe... nie. Ek het die dae
heeltemal nie beleef nie, maar wens ek kon. Lyk my lekker om 'n slaaf te hê!
Ek het wél met 'n ousie in die huis grootgeword, maar sy was nie van my nie.
Sy't nie my bed opgemaak, my skoene politoer gegee of watookal nie. Ek moes
alles self doen, my ouers was baie streng daaroor.
"'n Kind moet leer werk", het hulle altyd gesê.
Verlang jy nie na dae toe karre nog veilig was en mens nie
veiligheidsgordels nodig gehad het nie? Toe mens water uit die kraan kon
drink en niemand daaraan gedink het om dit in bottels te verkoop nie? Waarna
verlang jy?
Max____________________________
"@rogers.com"
>
> "Max" skryf
>
>> Ek wens so ek het grootgeword in die tyd toe botter nog gesond was, toe
>> niemand van margerien geweet het nie. Toe swartes nog swartes was...
> (sorry Gloudie)
>
> Wel, Max, ek dink dat botter net so "gesond" soos
> margarien is, of miskien meer gesond as sommige
> margarines. Ek het nie so lank gelede nie oorgeslaan
> na botter. Ek reken dat botter, wat deur 'n ander proses
> gemaak word as margarien, nie soveel "trans fats" het
> as margarien nie. En dat dit 'n suiwelproduk is, en
> daarom tot 'n sekere mate beter vir jou is as margarien.
> (Onthou egter, ek eet nou net twee maaltye op 'n dag,
> albei voor een-uur in die middag. Dus kan my konsumpsie
> van botter nie teveel wees nie.)
> Oor jou verlange na die dae toe swartes nog swartes was.
> Dit sê natuurlik niks oor swartes nie, maar alles oor jou
> witnerfgeit. Voel jy nou minder manlik noudat jy nie meer
> kan aanneem dat jy dit ten minste kan lord oor een groep
> nie? En vergelyk jy die dae toe jy nog nie geweet het
> van cholesterol nie, met die dae toe jy nog nie geweet
> het dat swartmense ook maar mense soos ek en jy is
> nie.
>
> Penkop teen die Suikerbosrand
>
|
|
|
Re: Straks mag ons nie meer joints rook nie! [boodskap #92025 is 'n antwoord op boodskap #92013] |
Tue, 06 April 2004 16:29 |
Rhino
Boodskappe: 32 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
So jy wens vir die goeie ou dae, dit was nie so damm good nie, ek weet want
ek was daar.
"Max" skryf in boodskap news:40729dbe$0$558$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nederland het nou 'n massa mense laat ophou rook deur die sigaretprys in een
> klap met EUR 0,80 per pakkie te verhoog (oftewel meer as 20%). Dit kos nou
> EUR 4,60 per pakkie van 25.
>
> Jors troelie het ook agt weke terug laas aan nikotien geraak. (Kloppie op my
> skouer) Verbasend hoe maklik dit is/was. Ek het vyftien jaar gerook. My
> geheim is nie om plakkers of kougom te gebruik nie. Maak net jou oë oop en
> kyk hoe die regering jou rook met belasting... Ek het my moer so gestrip dat
> ek skoon vergeet het om weer te rook!
>
> Nee, ek praat strooi, ek smag nog af en toe na 'n sigaretjie, maar ek is
> sterker as hy!
>
> Nou wil hulle die coffeeshops aanpak. Blykbaar sit daar nou twee keer soveel
> genot 'n 'n joint as vyf jaar gelede. Dit laat die regering bang word dat
> die 400 000 mense wat af en toe 'n pretsigaret rook té veel THC inkry. Nou
> weet ek nie wat nou so erg is aan te veel THC nie, want dood sal jy nie gaan
> daarvan nie. Dis ook nie lekker as jy te veel gerook het nie...
>
> Wat my nou pla is, as die regering nou later agterkom dat hulle nie meer
> soveel belasting uit die sigaretverkope kry nie, ook nie uit die
> daggaverkope nie, dan gaan hulle die inkomstebelasting, of die BTW weer
> omhoog sit, en dan moet ek al die geld wat ek nou spaar omdat ek nie meer
> rook nie, tóg gaan betaal aan belasting.
>
> Ek wens so ek het grootgeword in die tyd toe botter nog gesond was, toe
> niemand van margerien geweet het nie. Toe net die slim dokters van
> cholesterol en hartvate en dinge geweet het.
>
> Toe suiker nog energie was.
>
> Toe die manne nog die broeke gedra het.
>
> Toe kaffers nog kaffers was... (sorry Gloudie)
>
> Max____________________________
>
|
|
|
Re: Straks mag ons nie meer joints rook nie! [boodskap #92026 is 'n antwoord op boodskap #92022] |
Tue, 06 April 2004 18:15 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf
> Verlang jy nie na dae toe karre nog veilig was en mens nie
> veiligheidsgordels nodig gehad het nie? Toe mens water uit die kraan kon
> drink en niemand daaraan gedink het om dit in bottels te verkoop nie? Waarna
> verlang jy?
Ek drink nou nog water uit 'n kraan. Sommige
van die mense met putte se water is erger besmet
as ons dorpswater.
Karre is nou baie veiliger as vyftig jaar gelede.
Waarna verlang ek? Om weer so nou en dan
die skerpheid van 'n kameelboom se dorings
te voel, om die effense slegte reuk van sy peule
te ruik as hy hulle breek. Om op 'n Oranjerivier-
lelie af te kom in 'n syspruit van die Gariep, en
om weer die geur van 'n aandblom te ondervind.
Gloudina
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 10 09:33:04 UTC 2025
|