TJ Weet jy iets hiervan? [boodskap #91952] |
Fri, 02 April 2004 12:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van Toronto: Ek sien een van die dae gaan hulle Wagner se The "Ring" opvoer
hier. Dit klink nogals na iets om te sien en te hoor. Ek dink dit is 18 ure,
en word opgedeel oor drie aande. Weet jy iets van dit?
--
Annette
|
|
|
Re: TJ Weet jy iets hiervan? [boodskap #91954 is 'n antwoord op boodskap #91952] |
Fri, 02 April 2004 12:32 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nog niks gehoor nie, maar iemand is baie braaf ... ek hoop net nie die
strykorkes staak vir meer nootbetaling in die middel nie.
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:c4jltf$qof$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van Toronto: Ek sien een van die dae gaan hulle Wagner se The "Ring" opvoer
> hier. Dit klink nogals na iets om te sien en te hoor. Ek dink dit is 18 ure,
> en word opgedeel oor drie aande. Weet jy iets van dit?
>
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: TJ Weet jy iets hiervan? [boodskap #91955 is 'n antwoord op boodskap #91952] |
Fri, 02 April 2004 12:42 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hou maar 'n ogie op www.wagner.co.za - "coming soon"
Ek kan net nie verstaan hoekom mense nie ten minste 'n kontak nommer of
adres op 'n "under construction" werf kan aanbring nie.
:-(
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:c4jltf$qof$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van Toronto: Ek sien een van die dae gaan hulle Wagner se The "Ring" opvoer
> hier. Dit klink nogals na iets om te sien en te hoor. Ek dink dit is 18 ure,
> en word opgedeel oor drie aande. Weet jy iets van dit?
>
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: TJ Weet jy iets hiervan? [boodskap #91956 is 'n antwoord op boodskap #91954] |
Fri, 02 April 2004 12:43 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Dit sal nou groot sports wees.:) Met die draai van die eeu was daar mos
'n gesamentlike massakoor wêreldwyd - ons moes iets soos 9:13nm gesing het -
So 'n projek behoort opwindend te wees - twee kore in elke tydsone moet 'n
halfuur lank elk sing - sal ons so iets aanpak? Kan jy net dink aan die
metronoom wat internasionaal geko-ordineer moet word wat by elke koor moet
wees om op die regte tyd in te val en die perfekte ritme te hou om van die
hele ding een lang koorstuk te maak?
Ontsagwekkend!
Woensdagaand het ons Haydn se Skepping gesing - dit was baie lekker en mooi
die singery - maar die twee uur se stanery was nie maklik nie - veral nie as
mens 'n kramp in jou voet kry nie:)
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:c4jmho$rsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nog niks gehoor nie, maar iemand is baie braaf ... ek hoop net nie die
> strykorkes staak vir meer nootbetaling in die middel nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:c4jltf$qof$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van Toronto: Ek sien een van die dae gaan hulle Wagner se The "Ring" opvoer
>> hier. Dit klink nogals na iets om te sien en te hoor. Ek dink dit is 18 ure,
>> en word opgedeel oor drie aande. Weet jy iets van dit?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: TJ Weet jy iets hiervan? [boodskap #91957 is 'n antwoord op boodskap #91952] |
Fri, 02 April 2004 15:13 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf
> Van Toronto: Ek sien een van die dae gaan hulle Wagner se The "Ring" opvoer
> hier. Dit klink nogals na iets om te sien en te hoor. Ek dink dit is 18 ure,
> en word opgedeel oor drie aande. Weet jy iets van dit?
Ek het in die Globe and Mail gelees van hulle
planne in Toronto om die hele Ring-siklus op
te voer. Maar dit klink van julle gesprek dat
julle dink dit gaan gebeur in SA? Is dit sê?
Gloudina
|
|
|
Re: TJ Weet jy iets hiervan? [boodskap #91959 is 'n antwoord op boodskap #91957] |
Fri, 02 April 2004 16:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Gloudina - dit gaan in Toronto gebeur - ek het net gemeld dat dit
wonderlik sal wees as ons hier ook deel van so 'n opset sou kon wees.
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:zqfbc.1582$RfJ.442@twister01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Van Toronto: Ek sien een van die dae gaan hulle Wagner se The "Ring" opvoer
>> hier. Dit klink nogals na iets om te sien en te hoor. Ek dink dit is 18 ure,
>> en word opgedeel oor drie aande. Weet jy iets van dit?
>
> Ek het in die Globe and Mail gelees van hulle
> planne in Toronto om die hele Ring-siklus op
> te voer. Maar dit klink van julle gesprek dat
> julle dink dit gaan gebeur in SA? Is dit sê?
>
> Gloudina
>
|
|
|