|
Re: Mens stry nie met statistiek nie [boodskap #91812 is 'n antwoord op boodskap #91757] |
Tue, 30 March 2004 12:15 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het R100 verloor op daai ene - goeie spel deur Stormers asook 'n hopelose
Katzenellenbogen. Hoe kan so 'n ou toegelaat word om op daardie vlak te
blaas - by skolerugby sou 'n paar pa's hom al gelooi het.
|
|
|
Re: Mens stry nie met statistiek nie [boodskap #91817 is 'n antwoord op boodskap #91812] |
Tue, 30 March 2004 14:26 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet met jou saamstem, daai ref was pateties. Nie dat dit die Bulle se
spel enigsins beter maak nie, maar so 'n paar jare gelede sou ons vir
Kat-se-elmboog vinnig in 'n skrum ingetrek het en hom gou ge-'train' het!
"Jonas" skryf in boodskap news:c4bodn$n80$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het R100 verloor op daai ene - goeie spel deur Stormers asook 'n hopelose
> Katzenellenbogen. Hoe kan so 'n ou toegelaat word om op daardie vlak te
> blaas - by skolerugby sou 'n paar pa's hom al gelooi het.
>
|
|
|