Verkiesing [boodskap #91403] |
Tue, 16 March 2004 05:54 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons hou verkiesing oor 'n maand - en dit lyk asof die poitieke partye wag
vir die laaste week om mense se aandag te kry.
Daar is 21 partye wat staan vir die parlementêre verkiesing - nie eers die
helfte van hulle weet ek van wat enige verkiesingsveldtog loods nie.
--
Annette
|
|
|
Re: Verkiesing [boodskap #91406 is 'n antwoord op boodskap #91403] |
Tue, 16 March 2004 06:08 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis vir my een van die irriterendste dinge van die moderne politiek. In
die ou dae het die manne vergader en jou probeer oortuig tot sy politieke
siening en jy kon elke kandidaat 'meet' met 'n tamatie of 'n eier as hy jou
irriteer. Vandag lyk my verwag die mense dat jy vir hulle moet stem oor
dit jou patriotiese plig is. Hoe de hel wil hulle enige sukses behaal?
G'n bleddie wonder die ANC en Swapo sit so rustig nie!
"Annette" skryf in boodskap news:c365at$al9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons hou verkiesing oor 'n maand - en dit lyk asof die poitieke partye wag
> vir die laaste week om mense se aandag te kry.
> Daar is 21 partye wat staan vir die parlementêre verkiesing - nie eers die
> helfte van hulle weet ek van wat enige verkiesingsveldtog loods nie.
> --
> Annette
>
|
|
|