Hoekom so straf? [boodskap #91325] |
Mon, 15 March 2004 05:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verlede Donderdag is 4 fietsryers op pad na die Argus fietstoer oorlede.
Drie van hulle was die enigste kinders van 'n gesin . Al drie die kinders,
tussen 23 en 27,het nog by hul ouers gebly.
--
Annette
|
|
|
Re: Hoekom so straf? [boodskap #91367 is 'n antwoord op boodskap #91325] |
Mon, 15 March 2004 13:21 |
Glucklich[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:c33e62$41p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Verlede Donderdag is 4 fietsryers op pad na die Argus fietstoer oorlede.
> Drie van hulle was die enigste kinders van 'n gesin . Al drie die kinders,
> tussen 23 en 27,het nog by hul ouers gebly.
> --
> Annette
>
>
Ek raai dit was 'n motor ongeluk.
Ek kan myself nie die hartseer van daai ouers indink nie.
|
|
|