Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Smith verloor ...
Krieket - Smith verloor ... [boodskap #91230] |
Sat, 13 March 2004 04:03 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis duidelik dat Smith nie die sielkundige knoop in NZ kan deurhaak nie.
Voorstelle vir 'n kaptein ....
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Krieket - Smith verloor ... [boodskap #91369 is 'n antwoord op boodskap #91364] |
Mon, 15 March 2004 13:43 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Elaine - Dis 'n algemene bekende feit dat vandat Hansie nie meer
kaptein is nie, oefen die span nie meer die helfte so hard om fiks te wees
nie.
Niemand het ooit gesê dat Hansie nie 'n goeie kaptein of speler was nie.
Almal was egter teleurgesteld in sy onderduimse gierigheid.
Feit bly, dat ons ver te 'n groot ophef maak as die span goed speel of goed
wen - dan kan die kritiek van swak verloordery nie hanteer word nie.
Ek gee nie om as 'n span verloor met goeie spel nie - maar werklikwaar -
daar was 'n helse gat in die blad waarvan die NZ boulers effektief gebruik
gemaak het, en ons boulers nie - natuurlik moet die spelers betrokke en die
kaptein daaroor gekritiseer word!
Nog iets wat Kepler en Fanie op hamer, en wat ek goed glo , is hoekom die
mense nie van die manne wat ondervinding het van die speeltoestande daar
gebruik maak nie?
Hoekom het SA, na 12 jaar uit isolasie, nog steeds nie 'n boulskool waar
ordentlike draaiers opgelei kan word nie?
Al die ander suksesvolle krieketlande het sulke skole.
Aan die anderkant is kritiek soms te fel. Kepler beskryf Adams se boulwerk
as pateties - maar vir 'n draaier om gemiddeld vier lopies per boulbeurt af
te staan, sou ek nie sê dit is te sleg nie.
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:c349kk$6hl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek's seker hulle oefen nog steeds net so hard soos in Hansie se tyd.
>
> Ek onthou goed hoe niemand niks goed van Hansie kon sê toe hy geleef het
> nie, na sy dood was almal vol lof en prys gewees vir hom. Net soos die arme
> span - as hulle wen - lof en prys, as hulle deur 'n bad patch gaan moet
> almal van die keurders tot die kaptein tot die afrigter en die spanlede
> gefire word. Die psige van die mens hou aan om my te verstom.
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>> In Hansie se tyd moes ons gereeld hoor van hoe die span elke dag geoefen het
>> om fiks te word en te bly - sedertdien hoor mens van niks meer van daardie
>> aard nie.
>> --
>> Annette
>
|
|
|
Re: Krieket - Smith verloor ... [boodskap #91374 is 'n antwoord op boodskap #91369] |
Mon, 15 March 2004 14:20 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek stem, Hansie was nie 'n vrot kaptein en speler nie - ek het nooit gesê
hy was nie :)).
Maar feit bly staan dat jy nie sommer links en regs kan gaan staan en
spanlede fire nie. Werk dan saam met hulle, kry vir Pollock wat immers nog
in die span is om Smith, wat jonger is met minder ondervinding, 'n bietjie
touwys te maak. Daar is 'n hele klompie jong onervare spelers in die span -
hulle moet nog leer en bietjie ondervinding opdoen. Almal is goeie spelers,
maar die ervaring is 'n bietjie min. Die span het regtig die potensiaal om
weer net so sterk (indien nie sterker nie), te word. Ek sê net gee vir
Smith 'n kansie, hy sal wel daar kom. Hoe lank is hy nou Kaptein? 'n Jaar?
Ek kan nie onthou dat Smith so veel kans gehad het soos Pollock om kaptein
te speel nie, en kyk hoe lieflik het hy die wêreldbeker opgeneuk.
Okay, ek glo jou die span oefen minder :))
E
"Annette" skryf in boodskap news:c34clv$bdf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Elaine - Dis 'n algemene bekende feit dat vandat Hansie nie meer
> kaptein is nie, oefen die span nie meer die helfte so hard om fiks te wees
> nie.
> Niemand het ooit gesê dat Hansie nie 'n goeie kaptein of speler was nie.
> Almal was egter teleurgesteld in sy onderduimse gierigheid.
> Feit bly, dat ons ver te 'n groot ophef maak as die span goed speel of goed
> wen - dan kan die kritiek van swak verloordery nie hanteer word nie.
> Ek gee nie om as 'n span verloor met goeie spel nie - maar werklikwaar -
> daar was 'n helse gat in die blad waarvan die NZ boulers effektief gebruik
> gemaak het, en ons boulers nie - natuurlik moet die spelers betrokke en die
> kaptein daaroor gekritiseer word!
> Nog iets wat Kepler en Fanie op hamer, en wat ek goed glo , is hoekom die
> mense nie van die manne wat ondervinding het van die speeltoestande daar
> gebruik maak nie?
> Hoekom het SA, na 12 jaar uit isolasie, nog steeds nie 'n boulskool waar
> ordentlike draaiers opgelei kan word nie?
> Al die ander suksesvolle krieketlande het sulke skole.
> Aan die anderkant is kritiek soms te fel. Kepler beskryf Adams se boulwerk
> as pateties - maar vir 'n draaier om gemiddeld vier lopies per boulbeurt af
> te staan, sou ek nie sê dit is te sleg nie.
> --
> Annette
|
|
|
Re: Krieket - Smith verloor ... [boodskap #91378 is 'n antwoord op boodskap #91374] |
Mon, 15 March 2004 14:35 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, liewe mens - hoe kan jy verwag dat Pollock wat die wêreldbeker
hangskouer opgeneuk het, vir Smith mooi positiewe leiding moet gee?
Die mannetjie moet gaan kapteinklasse loop by Kepler.
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:c34e2u$dk3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja ek stem, Hansie was nie 'n vrot kaptein en speler nie - ek het nooit gesê
> hy was nie :)).
>
> Maar feit bly staan dat jy nie sommer links en regs kan gaan staan en
> spanlede fire nie. Werk dan saam met hulle, kry vir Pollock wat immers nog
> in die span is om Smith, wat jonger is met minder ondervinding, 'n bietjie
> touwys te maak. Daar is 'n hele klompie jong onervare spelers in die span -
> hulle moet nog leer en bietjie ondervinding opdoen. Almal is goeie spelers,
> maar die ervaring is 'n bietjie min. Die span het regtig die potensiaal om
> weer net so sterk (indien nie sterker nie), te word. Ek sê net gee vir
> Smith 'n kansie, hy sal wel daar kom. Hoe lank is hy nou Kaptein? 'n Jaar?
> Ek kan nie onthou dat Smith so veel kans gehad het soos Pollock om kaptein
> te speel nie, en kyk hoe lieflik het hy die wêreldbeker opgeneuk.
>
> Okay, ek glo jou die span oefen minder :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c34clv$bdf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee Elaine - Dis 'n algemene bekende feit dat vandat Hansie nie meer
>> kaptein is nie, oefen die span nie meer die helfte so hard om fiks te wees
>> nie.
>> Niemand het ooit gesê dat Hansie nie 'n goeie kaptein of speler was nie.
>> Almal was egter teleurgesteld in sy onderduimse gierigheid.
>> Feit bly, dat ons ver te 'n groot ophef maak as die span goed speel of goed
>> wen - dan kan die kritiek van swak verloordery nie hanteer word nie.
>> Ek gee nie om as 'n span verloor met goeie spel nie - maar werklikwaar -
>> daar was 'n helse gat in die blad waarvan die NZ boulers effektief gebruik
>> gemaak het, en ons boulers nie - natuurlik moet die spelers betrokke en die
>> kaptein daaroor gekritiseer word!
>> Nog iets wat Kepler en Fanie op hamer, en wat ek goed glo , is hoekom die
>> mense nie van die manne wat ondervinding het van die speeltoestande daar
>> gebruik maak nie?
>> Hoekom het SA, na 12 jaar uit isolasie, nog steeds nie 'n boulskool waar
>> ordentlike draaiers opgelei kan word nie?
>> Al die ander suksesvolle krieketlande het sulke skole.
>> Aan die anderkant is kritiek soms te fel. Kepler beskryf Adams se boulwerk
>> as pateties - maar vir 'n draaier om gemiddeld vier lopies per boulbeurt af
>> te staan, sou ek nie sê dit is te sleg nie.
>> --
>> Annette
>
|
|
|
Re: Krieket - Smith verloor ... [boodskap #91398 is 'n antwoord op boodskap #91378] |
Mon, 15 March 2004 22:23 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou sien!! Dis 'n beter idee :))
E
"Annette" skryf in boodskap news:c34fnf$guj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine, liewe mens - hoe kan jy verwag dat Pollock wat die wêreldbeker
> hangskouer opgeneuk het, vir Smith mooi positiewe leiding moet gee?
> Die mannetjie moet gaan kapteinklasse loop by Kepler.
> --
> Annette
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:40:11 UTC 2025
|