Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91164] |
Fri, 12 March 2004 05:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is bietjie in die war tov die geldskenkings van groot maatskappye vir die
verkiesing. Die geld wat geskenk word, gaan glo pro-rata opgedeel word
volgens die aantal setels wat elke party tydens die vorige verkiesing
verwerf het.
Sou dit nie meer regverdig gewees het om dit gelykop tussen al die partye
wat aan die parlementêre verkiesing deelneem te verdeel nie?
--
Annette
|
|
|
Re: Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91169 is 'n antwoord op boodskap #91164] |
Fri, 12 March 2004 08:13 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sou dit nie meer regverdig wees om te sê hulle kry almal niks, en 'n huis of
twee te bou vir iemand sonder 'n dak oor sy kop nie?
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:c2rjda$q3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is bietjie in die war tov die geldskenkings van groot maatskappye vir die
> verkiesing. Die geld wat geskenk word, gaan glo pro-rata opgedeel word
> volgens die aantal setels wat elke party tydens die vorige verkiesing
> verwerf het.
> Sou dit nie meer regverdig gewees het om dit gelykop tussen al die partye
> wat aan die parlementêre verkiesing deelneem te verdeel nie?
> --
> Annette
>
|
|
|
|
Re: Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91236 is 'n antwoord op boodskap #91231] |
Sat, 13 March 2004 04:58 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 13 Mar 2004 06:04:51 +0200, "Jonas" wrote:
> Max - ek gaan met jou voorstel.
> Anglo (onder andere) het hiermee 'n "wettige" kanaal ontdek om die
> ANC/SAKP/COSATU-alliansie te koop.
>
die anc/sakp/cosatu/nnp alliansie?
DD
|
|
|
Re: Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91239 is 'n antwoord op boodskap #91236] |
Sat, 13 March 2004 06:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gepraat van die verkiesing - hoeveel NNP's gaan daar na die verkiesing oor
wees om in die vensterperiode in September oor te loop?
--
Annette
>> Max - ek gaan met jou voorstel.
>> Anglo (onder andere) het hiermee 'n "wettige" kanaal ontdek om die
>> ANC/SAKP/COSATU-alliansie te koop.
>>
>
> die anc/sakp/cosatu/nnp alliansie?
>
> DD
>
|
|
|