Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The theme from time
The theme from time [boodskap #91154] |
Thu, 11 March 2004 21:24 |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Het iemand dalk vir my hierdie ding (by gebrek aan 'n beter woord) in MP3
formaat:
The Theme from Time, so soort van 'n praterige storie met musiek op die
agtergrond deur Sir Lawrence Olivier. Ek kan dit nie in enige CD winkel
opspoor nie.
Soois die soeker
|
|
|
Re: The theme from time [boodskap #91161 is 'n antwoord op boodskap #91154] |
Fri, 12 March 2004 00:26 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"MoerFie wrote
> The Theme from Time, so soort van 'n praterige storie met musiek op die
> agtergrond deur Sir Lawrence Olivier. Ek kan dit nie in enige CD winkel
> opspoor nie.
Miskien sal dit help as jy sy naam
reg spel.
Tant Hessie van die Angel-Saksers
|
|
|
Re: The theme from time [boodskap #91167 is 'n antwoord op boodskap #91154] |
Fri, 12 March 2004 06:35 |
Werner
Boodskappe: 37 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het op Kazaa gekyk en sien daar is 'n MP3 met die naam Themes from
somewhere in time.
Indien dit dit is waarna jy soek kan ek dit vir jou download as jy nie self
op Kazaa kan/wil gaan nie.
Laat weet, ek help gerus
Groete
|
|
|
Re: The theme from time [boodskap #91168 is 'n antwoord op boodskap #91154] |
Fri, 12 March 2004 06:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sal die internet-plekke wat boeke verkoop nie dit miskien hê nie?
--
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:c2qlf5$lcd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand dalk vir my hierdie ding (by gebrek aan 'n beter woord) in MP3
> formaat:
>
> The Theme from Time, so soort van 'n praterige storie met musiek op die
> agtergrond deur Sir Lawrence Olivier. Ek kan dit nie in enige CD winkel
> opspoor nie.
>
> Soois die soeker
>
|
|
|
Re: The theme from time [boodskap #91170 is 'n antwoord op boodskap #91154] |
Fri, 12 March 2004 08:20 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pragtig, pragtig!
Ek het dit in die laat 80's 'n keer of wat op Radio 5 gehoor en nog noooooit
weer nie... Ek het al gesoek, kruis en dwars oor die internet, al wat 'n mp3
site is, selfs in die CD winkels...
Sukses met jou soekery! En as jy dit kry, laat weet my ASSEBLIEF waar!
Gloudina, met jou sarkasme, lees gerus hieronder, miskien kan jy die
kwaliteit van wat oor is van jou sad bestaan, bietjie verbeter...
Time - performed by Sir Laurence Olivier
Stand before me on the sign of infinity,
all you of the earth.
With the granting of the law of provination
comes the application of change.
I will give you the key.
And with this knowledge, please realise,
comes the responsibility of sharing it.
I will show you the way.
It's very simple. Throughout the universe
there is order.
In the movement of the planets, in nature
and in the functioning of the human mind.
A mind that is in its natural state of order,
is in harmony with the universe
and such a mind is timeless.
Your life is an expression of your mind.
You are the creator of your own Universe -
For as a human being, you are free to will whatever
state of being you desire through the use of your
thoughts and words.
There is great power there.
It can be a blessing or a curse -
It's entirely up to you.
For the quality of your life is brought about
by the quality of your thinking -
think about that.
Thoughts produce actions -
look at what you're thinking.
See the pettiness and the envy and the greed and the
fear and all the other attitudes that causes
you pain and discomfort.
Realize that the one thing you have absolute
control over is your attitude.
See the effect that it has on those around you.
For each life is linked to all life
and your words carry with them chain reactions
like a stone that is thrown into a pond.
If your thinking is in order,
your words will flow directly from the heart
creating ripples of love.
If you truly want to change your world, my friends,
you must change your thinking.
Reason is your greatest tool,
it creates an atmosphere of understanding,
which leads to caring which is love.
Choose your words with care.
Go forth ... with love.
Max____________________________
"MoerFie" skryf in boodskap news:c2qlf5$lcd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand dalk vir my hierdie ding (by gebrek aan 'n beter woord) in MP3
> formaat:
>
> The Theme from Time, so soort van 'n praterige storie met musiek op die
> agtergrond deur Sir Lawrence Olivier. Ek kan dit nie in enige CD winkel
> opspoor nie.
>
> Soois die soeker
>
|
|
|
Re: The theme from time [boodskap #91173 is 'n antwoord op boodskap #91170] |
Fri, 12 March 2004 08:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Max
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)
"Max" skryf in boodskap news:405173d0$0$565$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Pragtig, pragtig!
>
> Ek het dit in die laat 80's 'n keer of wat op Radio 5 gehoor en nog noooooit
> weer nie... Ek het al gesoek, kruis en dwars oor die internet, al wat 'n mp3
> site is, selfs in die CD winkels...
>
> Sukses met jou soekery! En as jy dit kry, laat weet my ASSEBLIEF waar!
>
> Gloudina, met jou sarkasme, lees gerus hieronder, miskien kan jy die
> kwaliteit van wat oor is van jou sad bestaan, bietjie verbeter...
>
> Time - performed by Sir Laurence Olivier
>
> Stand before me on the sign of infinity,
> all you of the earth.
> With the granting of the law of provination
> comes the application of change.
> I will give you the key.
> And with this knowledge, please realise,
> comes the responsibility of sharing it.
> I will show you the way.
>
> It's very simple. Throughout the universe
> there is order.
>
> In the movement of the planets, in nature
> and in the functioning of the human mind.
> A mind that is in its natural state of order,
> is in harmony with the universe
> and such a mind is timeless.
>
> Your life is an expression of your mind.
> You are the creator of your own Universe -
> For as a human being, you are free to will whatever
> state of being you desire through the use of your
> thoughts and words.
>
> There is great power there.
>
> It can be a blessing or a curse -
> It's entirely up to you.
> For the quality of your life is brought about
> by the quality of your thinking -
> think about that.
>
> Thoughts produce actions -
> look at what you're thinking.
>
> See the pettiness and the envy and the greed and the
> fear and all the other attitudes that causes
> you pain and discomfort.
>
> Realize that the one thing you have absolute
> control over is your attitude.
>
> See the effect that it has on those around you.
> For each life is linked to all life
> and your words carry with them chain reactions
> like a stone that is thrown into a pond.
>
> If your thinking is in order,
> your words will flow directly from the heart
> creating ripples of love.
>
> If you truly want to change your world, my friends,
> you must change your thinking.
>
> Reason is your greatest tool,
> it creates an atmosphere of understanding,
> which leads to caring which is love.
>
> Choose your words with care.
> Go forth ... with love.
>
> Max____________________________
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:c2qlf5$lcd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het iemand dalk vir my hierdie ding (by gebrek aan 'n beter woord) in MP3
>> formaat:
>>
>> The Theme from Time, so soort van 'n praterige storie met musiek op die
>> agtergrond deur Sir Lawrence Olivier. Ek kan dit nie in enige CD winkel
>> opspoor nie.
>>
>> Soois die soeker
>>
>
|
|
|
Re: The theme from time [boodskap #91214 is 'n antwoord op boodskap #91161] |
Fri, 12 March 2004 17:50 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Mar 2004 00:26:16 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "MoerFie wrote
>
>> The Theme from Time, so soort van 'n praterige storie met musiek op die
>> agtergrond deur Sir Lawrence Olivier. Ek kan dit nie in enige CD winkel
>> opspoor nie.
>
> Miskien sal dit help as jy sy naam
> reg spel.
>
> Tant Hessie van die Angel-Saksers
>
Gloudina, jy kon destyds toe ek van Kimera gepraat het,
nie eens haar naam spel nie:-(((
DD
|
|
|
Re: The theme from time [boodskap #91245 is 'n antwoord op boodskap #91161] |
Sat, 13 March 2004 11:29 |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wie se naam?
"@rogers.com" wrote in message
news:Is74c.2603$hqP1.2499@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "MoerFie wrote
>
>> The Theme from Time, so soort van 'n praterige storie met musiek op die
>> agtergrond deur Sir Lawrence Olivier. Ek kan dit nie in enige CD winkel
>> opspoor nie.
>
> Miskien sal dit help as jy sy naam
> reg spel.
>
> Tant Hessie van die Angel-Saksers
>
|
|
|
Re: The theme from time [boodskap #91246 is 'n antwoord op boodskap #91167] |
Sat, 13 March 2004 11:33 |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nope Werner dis nie wat ek soek nie, dankie vir die hulp in elk geval.
Soois die dankbare
"Werner" skryf in boodskap news:c2rlev$4ed$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het op Kazaa gekyk en sien daar is 'n MP3 met die naam Themes from
> somewhere in time.
>
> Indien dit dit is waarna jy soek kan ek dit vir jou download as jy nie self
> op Kazaa kan/wil gaan nie.
>
> Laat weet, ek help gerus
>
> Groete
>
|
|
|
Re: The theme from time [boodskap #91247 is 'n antwoord op boodskap #91173] |
Sat, 13 March 2004 11:50 |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Julle sal nie glo wie anders het hierdie ding opgeneem nie
Manuel Escorcio!!!
Op sy Greatest Hits Album in engels met 'n Afrikaans/Portugese aksent!
Soois die vomerende
"Annette" skryf in boodskap news:c2rt1q$iae$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Max
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> The main battlefield for good is not the
> open ground of the public arena but the
> small clearing of each heart.
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Max" wrote in message
> news:405173d0$0$565$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Pragtig, pragtig!
>>
>> Ek het dit in die laat 80's 'n keer of wat op Radio 5 gehoor en nog noooooit
>> weer nie... Ek het al gesoek, kruis en dwars oor die internet, al wat 'n mp3
>> site is, selfs in die CD winkels...
>>
>> Sukses met jou soekery! En as jy dit kry, laat weet my ASSEBLIEF waar!
>>
>> Gloudina, met jou sarkasme, lees gerus hieronder, miskien kan jy die
>> kwaliteit van wat oor is van jou sad bestaan, bietjie verbeter...
>>
>> Time - performed by Sir Laurence Olivier
>>
>> Stand before me on the sign of infinity,
>> all you of the earth.
>> With the granting of the law of provination
>> comes the application of change.
>> I will give you the key.
>> And with this knowledge, please realise,
>> comes the responsibility of sharing it.
>> I will show you the way.
>>
>> It's very simple. Throughout the universe
>> there is order.
>>
>> In the movement of the planets, in nature
>> and in the functioning of the human mind.
>> A mind that is in its natural state of order,
>> is in harmony with the universe
>> and such a mind is timeless.
>>
>> Your life is an expression of your mind.
>> You are the creator of your own Universe -
>> For as a human being, you are free to will whatever
>> state of being you desire through the use of your
>> thoughts and words.
>>
>> There is great power there.
>>
>> It can be a blessing or a curse -
>> It's entirely up to you.
>> For the quality of your life is brought about
>> by the quality of your thinking -
>> think about that.
>>
>> Thoughts produce actions -
>> look at what you're thinking.
>>
>> See the pettiness and the envy and the greed and the
>> fear and all the other attitudes that causes
>> you pain and discomfort.
>>
>> Realize that the one thing you have absolute
>> control over is your attitude.
>>
>> See the effect that it has on those around you.
>> For each life is linked to all life
>> and your words carry with them chain reactions
>> like a stone that is thrown into a pond.
>>
>> If your thinking is in order,
>> your words will flow directly from the heart
>> creating ripples of love.
>>
>> If you truly want to change your world, my friends,
>> you must change your thinking.
>>
>> Reason is your greatest tool,
>> it creates an atmosphere of understanding,
>> which leads to caring which is love.
>>
>> Choose your words with care.
>> Go forth ... with love.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:c2qlf5$lcd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het iemand dalk vir my hierdie ding (by gebrek aan 'n beter woord) in MP3
>>> formaat:
>>>
>>> The Theme from Time, so soort van 'n praterige storie met musiek op die
>>> agtergrond deur Sir Lawrence Olivier. Ek kan dit nie in enige CD winkel
>>> opspoor nie.
>>>
>>> Soois die soeker
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 10 10:13:08 UTC 2025
|