|
|
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91073 is 'n antwoord op boodskap #91069] |
Di, 09 Maart 2004 22:44 |
Glucklich[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Wel, die site sê dat ek defnitlie 'n woman is.
> En boonop 'n spring chicken.
>
> Davina Du Plessis
Ja hy sê ek is ook 'n vrou. Ek dink sy kop is deurmekaar.
|
|
|
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91074 is 'n antwoord op boodskap #91073] |
Wo, 10 Maart 2004 03:50 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens die toets is ek 'n man:))
--
Annette
"Glucklich" skryf in boodskap news:fLr3c.56471$rB4.27941@bignews6.bellsouth.net...
>
>> Wel, die site sê dat ek defnitlie 'n woman is.
>> En boonop 'n spring chicken.
>>
>> Davina Du Plessis
>
>
> Ja hy sê ek is ook 'n vrou. Ek dink sy kop is deurmekaar.
>
|
|
|
|
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91076 is 'n antwoord op boodskap #91075] |
Wo, 10 Maart 2004 06:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:
--
Annette
"DD" skryf in boodskap news:f86t409ffudd284snf2eqe2m6rl97cd9fo@4ax.com...
> On Wed, 10 Mar 2004 05:50:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Volgens die toets is ek 'n man:))
>
>
> Hallo Andries:-)
>
> Davina
>
|
|
|
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91089 is 'n antwoord op boodskap #91067] |
Wo, 10 Maart 2004 08:28 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hie hie, ek het gesien dis moer baie vragies en het nie een beantwoord nie.
Die computer sê dat ek definitief 'n vrou is. Ek wonder, as ek dit weer
doen, of ek weer 'n vrou sal wees!?
En ja, ek het ook die tracking cookies gekry, wat julle nou ook almal ook op
julle PC�s het... Moenie knoppe waarop jy moet kliek vertrou nie...
Gelukkig niks gevaarliks nie...
Max____________________________
"TJ" skryf in boodskap news:c2kedi$mvg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is jy man of muis?
>
> http://www.thespark.com/gendertest
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91119 is 'n antwoord op boodskap #91076] |
Wo, 10 Maart 2004 18:30 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Mar 2004 08:38:07 +0200, "Annette" wrote:
> Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
> Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:
Kanniewesie, want ek het ook die sirkel gekies.
Omdat dit 'n ewige lyn is.
Davina
|
|
|
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91137 is 'n antwoord op boodskap #91076] |
Do, 11 Maart 2004 13:43 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Volgens wat ek gelees het en gaan kyk het, is alle mans as vroumense ge�ien
en andersom. Dis deel van die pret. Dit werk op die gemiddeldes.
"Annette" skryf in boodskap news:c2md8m$59k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
> Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:
>
> --
> Annette
> "DD" wrote in message
> news:f86t409ffudd284snf2eqe2m6rl97cd9fo@4ax.com...
>> On Wed, 10 Mar 2004 05:50:02 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Volgens die toets is ek 'n man:))
>>
>>
>> Hallo Andries:-)
>>
>> Davina
>>
>
|
|
|
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91140 is 'n antwoord op boodskap #91137] |
Do, 11 Maart 2004 14:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, op die Engelse groep was daar net ek en een ander dame wat mans was-
die res was almal vrouens.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40506d09.0@news1.mweb.co.za...
> Volgens wat ek gelees het en gaan kyk het, is alle mans as vroumense ge�ien
> en andersom. Dis deel van die pret. Dit werk op die gemiddeldes.
> "Annette" wrote in message
> news:c2md8m$59k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
>> Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:
>>
>> --
>> Annette
>> "DD" wrote in message
>> news:f86t409ffudd284snf2eqe2m6rl97cd9fo@4ax.com...
>>> On Wed, 10 Mar 2004 05:50:02 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Volgens die toets is ek 'n man:))
>>>
>>>
>>> Hallo Andries:-)
>>>
>>> Davina
>>>
>>
>
|
|
|