Krieket. [boodskap #90824] |
Di, 02 Maart 2004 06:19 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien ons manne daar oorkant is al weer hangskouer. Fleming as kaptein van
NZ sit Smith behoorlik ore aan.
Die manne speel nou al hoe slegter noudat die geliefdes by hul aangesluit
het.
--
Annette
|
|
|
Re: Krieket. [boodskap #90895 is 'n antwoord op boodskap #90824] |
Wo, 03 Maart 2004 16:40 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - die blekkeps het die proteas opgevreet. Maar moet nie verstrengel
raak in die Fleming-storie nie - dis suiwer NZ propaganda. Hulle het van
meetaf dit 'n ding tussen Smith en Fleming gemaak.
In elk geval - Smith is 'n "pup" wat nog nie hoort op kapteinsvlak nie - tot
sy eie nadeel natuurlik. Maar bepaald 'n beter keuse as Pollock gewees.
|
|
|