Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #90788] |
Mon, 01 March 2004 10:27 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tot groot vreugde het die Stormers en die Bulls toe Saterdag goed teen die
oorsese spanne gewen. Ek het die klompie in Pretoria nogal jammer gekry -
dit lyk of hulle meer as die tuisspan gesukkel het met die bedompigheid.
--
Annette
|
|
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #90796 is 'n antwoord op boodskap #90792] |
Mon, 01 March 2004 14:19 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is met jou, maar ek het nie geweet dat humiditeit in Pretoria kan
vreeslik hoog word nie, behalwe net voor 'n groot reën.....seker maar dit.
Die Stormers het vir die eerste dertig minute ernstig kak aangejaag en toe
begin speel.
"Annette" skryf in boodskap news:c1vebl$s8f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Stormers het hier gespeel. Die humiditeit was glo hoog in Pretoria
> Saterdag.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40433390.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat se bedompigheid? Die Stromers het so 'n paar hare in slag laat bly,
>> maar toe hulle eers ritme vang, toe gaan dit heel OK.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c1v3k5$n8b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Tot groot vreugde het die Stormers en die Bulls toe Saterdag goed teen
>> die
>>> oorsese spanne gewen. Ek het die klompie in Pretoria nogal jammer
> gekry -
>>> dit lyk of hulle meer as die tuisspan gesukkel het met die bedompigheid.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:36 UTC 2025
|