Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90655] |
Fri, 27 February 2004 05:39 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir mans
om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf bevat
wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
vergrootglas.
--
Annette
|
|
|
Re: Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90662 is 'n antwoord op boodskap #90655] |
Fri, 27 February 2004 06:07 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jarre gelede het 'n ou adverteer vir 'n 100% sukses patent om kakkerlakke
dood te maak. Stuur R10. Dan stuur hy vir jou twee blokkies gemerk A en
B. Met instruksies: Vang die kakkerlak en sit hom op blokkie A en vat
blokkie B en staat hom vrek. Perfek! Niemand het ooit gekla nie want hy
lieg nie.
Wat van die kubusse? Mense glo enige kak, jy met net die regte storie
kry.
"Annette" skryf in boodskap news:c1mlj5$qtm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
> kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir mans
> om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
> By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf bevat
> wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
> vergrootglas.
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90663 is 'n antwoord op boodskap #90662] |
Fri, 27 February 2004 06:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pa het vertel van 'n advertensie in die laat veertigs - 'n resepteboek vir
'n tiekie.
Dit het glo bestaan uit 'n blanko dubbelgevoude A4, en binne was een
velletjie in die middel vasgeplak met 'n resep hoe om 'n eier te kook.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:403ede94.0@news1.mweb.co.za...
> Jarre gelede het 'n ou adverteer vir 'n 100% sukses patent om kakkerlakke
> dood te maak. Stuur R10. Dan stuur hy vir jou twee blokkies gemerk A en
> B. Met instruksies: Vang die kakkerlak en sit hom op blokkie A en vat
> blokkie B en staat hom vrek. Perfek! Niemand het ooit gekla nie want hy
> lieg nie.
> Wat van die kubusse? Mense glo enige kak, jy met net die regte storie
> kry.
> "Annette" wrote in message
> news:c1mlj5$qtm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
>> kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir
> mans
>> om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
>> By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf
> bevat
>> wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
>> vergrootglas.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90698 is 'n antwoord op boodskap #90655] |
Fri, 27 February 2004 23:58 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Flippen Briljant! Wie gaan kla - want dan moet die man mos erken hy dink
hy't 'n klein "ding dong"?
E
"Annette" skryf in boodskap news:c1mlj5$qtm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
> kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir mans
> om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
> By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf bevat
> wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
> vergrootglas.
> --
> Annette
>
|
|
|