Ons weklike skatkis [boodskap #90481] |
Wed, 18 February 2004 12:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die toerismedepartemente adverteer altyd ons land as die land van wilde
diere, lang wit strande, die see, die berge, en vriendelike laggende mense.
Wat daar nooit van gepraat word nie is ons unieke blommeprag.
Op 90 000 vierkant kilometer, het ons die rykste van die wêreld se ses flora
koninkryke, en teen 1/1000ste van die noordelike halfrond se Boreal
Koninkryk, ook die kleinste.
Dit is die enigste blomme koninkryk wat in slegs een land geleë is, die
tuiste is van 9600 plantspesies waarvan 70% nêrens anders ter wêreld gevind
word nie.
--
Annette
|
|
|
Re: Ons werklike skatkis [boodskap #90483 is 'n antwoord op boodskap #90481] |
Wed, 18 February 2004 12:59 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet Trevor hiervan?
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:c0vm9p$101$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die toerismedepartemente adverteer altyd ons land as die land van wilde
> diere, lang wit strande, die see, die berge, en vriendelike laggende mense.
> Wat daar nooit van gepraat word nie is ons unieke blommeprag.
> Op 90 000 vierkant kilometer, het ons die rykste van die wêreld se ses flora
> koninkryke, en teen 1/1000ste van die noordelike halfrond se Boreal
> Koninkryk, ook die kleinste.
> Dit is die enigste blomme koninkryk wat in slegs een land geleë is, die
> tuiste is van 9600 plantspesies waarvan 70% nêrens anders ter wêreld gevind
> word nie.
>
>
> --
> Annette
|
|
|
Re: Ons werklike skatkis [boodskap #90486 is 'n antwoord op boodskap #90483] |
Wed, 18 February 2004 13:29 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - niks is in die begroting vermeld vir rekreasie nie- van rekreasie
wel - hy het Maria Ramos genoem:)
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:c0vnit$1n7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Weet Trevor hiervan?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c0vm9p$101$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die toerismedepartemente adverteer altyd ons land as die land van wilde
>> diere, lang wit strande, die see, die berge, en vriendelike laggende mense.
>> Wat daar nooit van gepraat word nie is ons unieke blommeprag.
>> Op 90 000 vierkant kilometer, het ons die rykste van die wêreld se ses flora
>> koninkryke, en teen 1/1000ste van die noordelike halfrond se Boreal
>> Koninkryk, ook die kleinste.
>> Dit is die enigste blomme koninkryk wat in slegs een land geleë is, die
>> tuiste is van 9600 plantspesies waarvan 70% nêrens anders ter wêreld gevind
>> word nie.
>>
>>
>> --
>> Annette
>
|
|
|