Verkiesing [boodskap #90200] |
Tue, 10 February 2004 10:08 |
bolander
Boodskappe: 27 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoor gister op KFM 'kortbroek' praat al te lekker swart taal in 'n
verkiesing advertensie. Nie net een of twee woorde nie maar sommer 'n
hele paar sinne. Wat noem hulle sulke ouens, g..kruipers? Ek dink hy
gaan sy g.. sien.
|
|
|
Re: Verkiesing [boodskap #90201 is 'n antwoord op boodskap #90200] |
Tue, 10 February 2004 10:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis een ding om geskool te word om 'n advertensie te doen - iets heeltemal
anders om 'n toespraak kaalvuis te maak, soos van Helen Zille in Xhosa kan
doen.
--
Annette
"bolander" skryf in boodskap news:4028AD9C.3070903@miami.net...
> Hoor gister op KFM 'kortbroek' praat al te lekker swart taal in 'n
> verkiesing advertensie. Nie net een of twee woorde nie maar sommer 'n
> hele paar sinne. Wat noem hulle sulke ouens, g..kruipers? Ek dink hy
> gaan sy g.. sien.
>
|
|
|
Re: Verkiesing [boodskap #90225 is 'n antwoord op boodskap #90201] |
Wed, 11 February 2004 03:48 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kortbroek is natuurlik Thabo se agter(uit)ryer deesdae.
Ja - hy sal enige iets doen om sy posisietjie te behou.
|
|
|