" Bergtonteldoosbos " deur THOMAS DEACON [boodskap #89985] |
Wo, 04 Februarie 2004 19:24 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Thomas Deacon
Bergtonteldoosbos
die bergtonteldoosbos
maak lyflattige dinge
uut jou hart uut los
as jy sy droog-
word blare vat
geselstwak met jou
maters rook
dan wil jy graafbeen
van die bok se
bladlyf vat
en net soos simson
tontel uut'ie
slegman
slaat
|
|
|
Re: " Bergtonteldoosbos " deur THOMAS DEACON [boodskap #90002 is 'n antwoord op boodskap #89985] |
Do, 05 Februarie 2004 07:52 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat se twak is dit nou weer hierdie?
Max____________________________
"@rogers.com"
> Thomas Deacon
>
> Bergtonteldoosbos
>
> die bergtonteldoosbos
> maak lyflattige dinge
> uut jou hart uut los
> as jy sy droog-
> word blare vat
> geselstwak met jou
> maters rook
> dan wil jy graafbeen
> van die bok se
> bladlyf vat
> en net soos simson
> tontel uut'ie
> slegman
> slaat
>
|
|
|
|
|