Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Land Expropriation - it's here.
Re: Land Expropriation - it's here. [boodskap #89761] Sa, 31 Januarie 2004 16:18
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 31 Jan 2004 17:55:08 +0200, "TJ" wrote:

TJ, Dingo is net 'n remailer en mail2news 'n gateway. Al wat jy
regkry om die goed 2 keer te pos, is om die NG verder te vervuil. Jy
gaan NIKS verder uitvind van die persoon of persone wat die boodskappe
geskryf het nie. En buitendien, waarom sou jy wou?
Los die ouens wat van remailers gebruik wil maak om hulle sê te sê.
Ek wens almal wou van so diens gebruik maak, dan sou die mense hier
veral dalk eventueel leer om nie die mens aan te val nie, maar die
woorde van dei skrywer/skryfster te kritiseer.
Lank lewe vry spraak!!!
As jy nie die goed wil lees nie, ignoreer dit. Dit is Usenet after
all. Maar moenie dit weer en weer pos nie asseblief!
Hier is alreeds genoeg fasciste op hierdie groep! Moenie jy ook nog
een raak nie!
;-)
Vorige onderwerp: Bush en Blair word genomineer vir Nobel "peace" prys
Volgende onderwerp: Re: This is off topic
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 11:23:34 MGT 2024