Geddiggie [boodskap #89352] |
So, 18 Januarie 2004 01:39 |
Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36 Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Stink
======
julle stink van die lewe
omheining deur die swart lawaai
julle kruip weg in julle gatte
stink soos die oggend se vullis
NaaiMashien
|
|
|
|
Re: Geddiggie [boodskap #89363 is 'n antwoord op boodskap #89358] |
So, 18 Januarie 2004 13:22 |
daniel[3]
Boodskappe: 38 Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Klasonderwyser?
Ek twyfel of daar skool gegaan word!
Daniel Jan.
"Jonas" skryf in boodskap news:budv6i$e4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie is jou klasonderwyser?
>
|
|
|
Re: Geddiggie [boodskap #89382 is 'n antwoord op boodskap #89352] |
Ma, 19 Januarie 2004 05:35 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dieselle ou 'Nude Raider' wat ander paaie probeer loop.......
"NaaiMashien" skryf in boodskap news:VIF7LO8838003.8187847222@anonymous.poster...
> Stink
> ======
>
> julle stink van die lewe
> omheining deur die swart lawaai
> julle kruip weg in julle gatte
> stink soos die oggend se vullis
>
>
>
> NaaiMashien
>
|
|
|
Re: Geddiggie [boodskap #89383 is 'n antwoord op boodskap #89382] |
Ma, 19 Januarie 2004 06:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, gemeet aan die verskeie pogings onder verskeie name, moet ons eintlik
dankbaar wees dat Kaalgat nie hier bly nie - want ons psigiaters sal hom net
direk in Valkenburg stop, en dan moet ons belasting-geld hom daar onderhou.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:400b6c86.0@news1.mweb.co.za...
> Dieselle ou 'Nude Raider' wat ander paaie probeer loop.......
> "NaaiMashien" wrote in message
> news:VIF7LO8838003.8187847222@anonymous.poster...
>> Stink
>> ======
>>
>> julle stink van die lewe
>> omheining deur die swart lawaai
>> julle kruip weg in julle gatte
>> stink soos die oggend se vullis
>>
>>
>>
>> NaaiMashien
>>
>
|
|
|