Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Boentjies - deur Z.T. Niemand
Boentjies - deur Z.T. Niemand [boodskap #89023] Fri, 09 January 2004 19:54 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: October 2000
Karma: 0
Senior Lid
Z.T. Niemand 1903

Hierdie versie kan gesing word aan die
wysie 'Die Donkie is 'n wonderlike ding'.

Die boentjie, O die boentjie
die boentjie is 'n wonderlike ding...
(bullshit! 'n Dingus is 'n wonderliKKe ding).
Hy's groot en hy's groen en soos 'n pampoon -
hy sa-al jou poephol laat sing!

(Herhaal x 2)
Re: Boentjies - deur Z.T. Niemand [boodskap #89047 is 'n antwoord op boodskap #89023] Sat, 10 January 2004 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dingus" wrote
> Die boentjie 'n pampoon -
> (Herhaal x 2)

Ek is só verbaas dat iemand wat die woord
"herhaal" perfek ken, nie weet hoe om
"boontjie" en "pampoen" te spel nie.

Penkop op wag
Re: Boentjies - deur Z.T. Niemand [boodskap #89054 is 'n antwoord op boodskap #89047] Sat, 10 January 2004 20:56 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: October 2000
Karma: 0
Senior Lid
... a, a!

Jy het die punt gemiss.

Net soos die word wonderlikke is in "'n Dingus is 'n wonderliKKe ding",
moet die word boentjie - boontjie gespel word,
en.pampoen moet pampoon gespel word.

Net soos jy 'n nuwe Suid Afrika het, het jy nou
'n nuwe Afrikaans.

Dit sal binnekort in alle skoole oplei.

"@rogers.com" wrote in message
news:t3VLb.60630$AAe1.30698@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Dingus" wrote
>
>> Die boentjie 'n pampoon -
>> (Herhaal x 2)
>
> Ek is sê verbaas dat iemand wat die woord
> "herhaal" perfek ken, nie weet hoe om
> "boontjie" en "pampoen" te spel nie.
>
> Penkop op wag
>
Vorige onderwerp: " Sonnet - uit Malvern " deur S.J. PRETORIUS
Volgende onderwerp: " Winnie " deur LOUIS ESTERHUIZEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 16 06:07:44 UTC 2025